Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Ventersburg, Free State

At Home Guesthouse

"Die dorp is verwaarloos. Ek was met heimwee vervul om al die ou huisies so vervalle te sien. Dit was goeie fotomateriaal! Die ligging aan die hoofpad maak dit ideale oorslaapplek. "

Parys, Free State

Otters' Haunt

"Parys is uitstekend."

Fichardt Park, Free State

Blue Crane Guest House

"Die gebied is baie veilig."

Clarens, Free State

Aspen Guest House

"Pragtige juweel van die Vrystaat. Kan net lekker ontspan en die natuur geniet."

Free State

Letsatsi Game Lodge

"Het nie gedink die Vrystaat kan so mooi wees nie."

Harrismith, Free State

Mountainview Inn

"Baie goed toegerus vir al die toeriste wat verbyry."

Vrede, Free State

Vrede Hotel

"Plattelandse dorpies het hul eie bekoring. Gaan krap en loop rond in al die winkeltjies en omgewing. Soek en jy sal iets vind wat jou laat tiek."

Clarens, Free State

Willow Villas

"Baie lekker rondgeloop in Clarens, al die winkeltjies deur van voor tot agter. Baie besig gewees, veral sekere van die eetplekke, maar dit het ons nie afgesit nie."

Eastern Free State Highlands, Free State

Nebo Mountain Lodge

"It is a beautiful part of the country. Worth a visit."

Clarens, Free State

La Bri

"Pragtige, rustige dorpie. Van die besighede sluit te vroeg. Sommiges is al 15:00 gesluit. Gewoond in die stad is besigheidsure ten minste tot 17:00."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"A cosy town with nice people."

Harrismith, Free State

Ibis Self-Catering Accommodation

"Pragtige omgewing met lieflike uitsig oor die berge en veld."

Clarens, Free State

Clarens Mountain Sage Self-care

"Jy moet tyd saambring om alles te kan geniet."

Clarens, Free State

Gypsy Guest House Clarens

"Wens hul werksure was later, te veel oulike goed om te sien!"

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Romantiese dorpie met 'n unieke bekoring. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek. Die locals is gaaf en vriendelik. Die atmosfeer is awesome!"

Heilbron, Free State

Monti-Bello Guest House

"Unfortunately the road signage in Heilbron was rather poor at the time of visit. Had to request directions a few times."

Langenhovenpark, Free State

Melsetter's Guesthouse

"As jy studente besoek by Kovsies is dit 'n veilige woonbuurt naby dit wat jy benodig."

Clarens, Free State

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House

"Good food, drinks and a picturesque setting."

Clarens, Free State

De Ark Mountain Lodge

"A single visit is enough. "

Parys, Free State

Klein Parys ( Bree str)

"Uitstekende wegbreekplek!"

Ficksburg, Free State

Bella Rosa Guest House

"Kersiefees was 'n bederf."

Bethlehem, Free State

Petronella Guest House

"Bethlehem is baie sentraal geleë vir besoeke aan die besienswaardighede van die Oos-Vrystaat. Hulle kan egter die roete-inligtingsborde vervang sodat dit duidelik is. "

Clarens, Free State

Amber Selfsorg

"Baie mooi uitsigte."

Ficksburg, Free State

The Woodpecker Guesthouse

"Die paaie is in 'n vreeslike toestand."

Bethulie, Free State

Bethulie Guest Farm

"Ek het Bethulie omgery Cradock toe met die hoofdoel om my wortels te gaan opsoek. Ek kon nie die penwortels kry nie, maar danksy Trudie Venter, het ek die sywortels en voedingswortels van my familie ontdek. Bethulie, het 'n skatkis van geskiedenis en toerisme-potensiaal. Mense soos Trudie en Sonika dra die sleutels van hierdie skatkis."

Page
Page 183 - Showing 5461 to 5490
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers