Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Bloemfontein, Vrystaat

Elior Guest House

"Bloemfontein is 'n aangename stad en die besighede in en rondom Bloemfontein is aangenaam."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Pragtige dorpie wat lekker is om te besoek!"

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Baie lekker dorpie om te besoek, met baie om te doen. Dit is ongelukkig net die paaie daarheen wat hard is op die bande, en kan veroorsaak dat mens nie te gretig is om weer die reis aan te pak nie. Veral die pad vanaf Viljoenskroon tot Steynsrus is baie erg, en ook die stukkie waar jy afdraai na Ventersburg tot in Welkom. Maak nie saak watse pad jy ry nie, hulle bly maar gevaarlik en maak die reis na Clarens bietjie stresvol. Maar dit is die regering se probleem, en nie Clarens sin nie. Dit kan egter die toerisme daarheen affekteer indien dit nie reggestel word nie."

Clarens, Vrystaat

Mont d’Or Hotel Clarens

"Dit was ons eerste keer en Clarens was awesome en sien ons definitief weer en weer."

Clarens, Vrystaat

Villa Vista Bonita 63

"Clarens is 'n pragtige Vrystaatse dorpie met 'n heerlike atmosfeer, oulike winkeltjies, lekker eetplekke en 'n mooi gholfbaan. Dis net 'n klipgooi weg van Lesotho sou 'n mens oorweeg om Lesotho ook te besoek."

Parys, Vrystaat

Riverbush Lodge

"Ons het nie regtig tyd gehad om die dorp te verken nie, so ek kan nie regtig kommentaar lewer nie. Wat ek wel kan sê is die paaie het drasties aandag nodig. Die "potholes" is verskriklik."

Clarens, Vrystaat

Mystic Mountain Cottage

"Uitstekende dorpie met meer as genoeg om oud en jonk te vermaak."

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"Tipiese plattelandse dorp."

Parys, Vrystaat

The Dell

"Parys is 'n pragtige dorp, mooi skoon!"

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Eintlik maar net nog 'n drop langs die pad, op pad see toe."

Trompsburg, Vrystaat

Memory Ranch

"Was nie in die dorp nie."

Clarens, Vrystaat

Ash River Lodge B&B

"Lovely village with very interesting little shops and plenty of art galleries!"

Harrismith, Vrystaat

Ibis Self-Catering Accommodation

"We were disturbed with the decline of the towns road structures potholes galore."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Parys is 'n pragtige vakansie dorpie met die heerlikste eetplekke en winkels. Net baie jammer op Sondae aande is daar baie min eetplekke oop."

Langenhovenpark, Vrystaat

ParkHill Luxury Accommodation

"Het in die donker daar aangekom so kan nie regtig kommentaar lewer nie, maar wat ek kon sien is dit naby resturante ens."

Universitas Ridge, Vrystaat

Grace Cottage

"Lekker rustig en ons het veilig gevoel."

Bethulie, Vrystaat

Old Watchmakers Guest House

"Dis te klein om te sê dis reg vir toeriste."

Clarens, Vrystaat

Habitat

"Ons gunsteling naweek wegbreek bestemming."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Geniet Clarens met elke besoek, maar moet sê Rooikat Cottage het dit hierdie keer nog baie meer aangenaam gemaak."

Vrystaat

De Oude Kraal Country Estate & Spa

"Bekommernis oor die sigbare agteruitgang van paaie wat relatief onlangs eers voltooi is en hoe instandhouding in die toekoms gedoen sal kan word teen die agtergrond van ontsaglike geldverkwisting soos wat in koerante geapporteer word."

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Stukkie hemel op aarde."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Clarens is een van die mooiste dorpies en 'n moet vir enige iemand se wenslys, om ten minste een keer te besoek."

Parys, Vrystaat

Klein Parys ( Bree str)

"Parys is 'n heerlike plek om te besoek. Die enigste probleem is dat ons nêrens inligting raak gelees het dat die meeste winkels op die dorpie op Maandae toe is nie. Ek het spesiaal my suster soontoe geneem (sy was nog nooit daar nie) om die winkeltjies te ervaar en was regtig teleurgesteld met dit."

Bethulie, Vrystaat

The Farmers Cottage

"Die Pellissier Museum was heeltyd toe; sou nogal lekker gewees het om dit te gaan besigtig."

Ventersburg, Vrystaat

Third Rock Guest House

"Baie interessante besienswaardige plekke en geboue waarvan ons nooit geweet het nie. Hoop beslis meer mense maak 'n draai daar. 10 moet sien plekke beslis."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Loved it like the places to eat and all the nice little shops art and anything else."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Clarens is good for a weekend visit or painting holiday, as the views are absolutely stunning. Not sure about a longer stay as it is a very small town and apart from outdoor sporting activities, does not offer much more. The shops are rather expensive and much of what is on offer is available in the City at much cheaper prices. I would be lovely to see art exhibitions on the square by local and other artists over weekends which they can sell to the public without a middle man. "

Trompsburg, Vrystaat

Willow's Rest

"Netjiese dorpie in die Vrystaatse platteland."

Blad
Blad 198 - Wys 5911 tot 5940
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang