Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7961 reviews.

Parys, Free State

Schilbach House

"Wat 'n awesome dorpie!"

Fouriesburg, Free State

Sandstone Chameleon Guest House

"Baie klein dorpie met min om te doen as hy baie verwag. Maar dis lekker stil en rustig en net wat mens soms nodig het om te ontspan."

Clarens, Free State

Collett House

"'n Stukkie van die Vrystaat wat jou laat verlang sodra jy by die dorp uit ry. Dis seker een van die mooiste dorpies ooit! Kan maklik jou hart daar verloor."

Fouriesburg, Free State

Goedgeleë

"Mooi omgewing met al die sandsteen geboue. Bly daar oor en besoek Clarens. Goedkoper en rustig."

Bloemfontein, Free State

28onCalliope

"Het 'n wonderlike Wildlandgoed buite die dorp besoek. Lekker billike spyskaart. "

Clocolan, Free State

Vlakbult Guest Farm

"Fork and Pot served up a superb meal, want to go and try the Fond Au next time, very friendly host."

Bethulie, Free State

Old Watchmakers Guest House

"Stil dorpie, goed vir geskiedenis-liefhebbers. Word netjies gehou. Kuierplekke gewild onder die inwoners en reisigers. Sluit in by jou reisplan."

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Genoeg koffie winkels en antieke rondsnuffel-winkeltjies wat maak dat die tyd baie vinnig verbygaan. Die Vaalrivier bly 'n absolute bonus en die feit dat dit maklik toeganklik is vir elkeen maak dit 'n moet-sien ervaring. "

Dan Pienaar, Free State

Pepper Tree

"59 Plenty is 'n heerlike restaurantjie in die omgewing vir ontbyt en lieflike koffie deur die dag!"

Harrismith, Free State

Klaarfontein Guest Farm

"Dit is 'n mooi area, baie sentraal geleë vir familiekuiers en vir mense van Gauteng en KZN. "

Fichardt Park, Free State

Belmar Guesthouse

"Dis maar 'n gewone voorstad wat wel rustig en veilig voorkom. Dit is ook sentraal geleë."

Parys, Free State

Mistique Waters

"Die dorp is 'n baie aangename toerisme aantrekkingskrag, veral met die nutswinkeltjies wat so 'n verskeidenheid van antieke ware bied. 'n Juweel in die Vrystaat, maar dit is ook baie duidelik dat munisipale verval hier teenwoordig is. Paaie in die woonbuurte is maar vol slaggate. Die toevoeging van die nuwe "container city" lyk na 'n aanwins vir die omgewing, afhangende van die tipe besetting wat toegelaat gaan word."

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Heerlike ondervinding en dit is opvallend hoe vriendelik en hulpvaardig almal by toeriste / restaurante en winkels is. "

Parys, Free State

La Belle Guesthouse Parys

"Die dorp moet skoner en opgegradeer word. Ek kom van Mosselbaai en hier is dinge nog op standaard."

Clarens, Free State

Clarens Lakeview Cottage

"Ons geniet Clarens enige seisoen van die jaar."

Clarens, Free State

Neethlings Place

"Baie mooi en lekker kuierdorp."

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Is goed geleë en naby die nodige winkels. "

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Die area is baie netjies."

Clarens, Free State

Linwood Guest Farm

"Baie mooi en skoon."

Fichardt Park, Free State

Sola Gratia

"Baie sentraal geleë. Gevestigde en netjiese ouer woonbuurt."

Clarens, Free State

Paddocks 6

"Pragtige juweel aan die voet van die berg. Vriendlik en behulpsame mense."

Bethulie, Free State

Bethulie Guest Farm

"Dit was ons eerste besoek aan Bethulie en ons het nie van die boogbrug oor die Oranjerivier geweet nie. Ook nie van die Kampkerkhof waar baie ouers en klein kindertjies in die konsentrasiekampe vir volk en vaderland gesterf het nie. Dit was wonderlik om dit te besoek. Ons moes egter soek vir aanwysings en moes vir iemand in die dorp die aanwysings vra."

Clarens, Free State

Clarens Valley Lodge

"Almal moet Clarens besoek, dis beslis die moeite werd. Dit is baie naby Lesotho en 'n mens kan vir die dag deurry Afriski toe. Clarens self het soveel om aan te bied vir die mense wat daar wil huiskoop. Soveel plekkies waar 'n mens kan eet en heerlike "craft"-bier, "ciders" en sappe geniet."

Clarens, Free State

Knock Out View

"Die perfekte plek om in gemak te gaan rus."

Page
Page 220 - Showing 6571 to 6600
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers