Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.
"Gewoonlik algemene buurt. Nie vir die "upper class" nie. Dié sal definitief fout vind! "
"Little bit commercialised. However, nice to walk around the village and enjoy the various eateries with the nice views. If you are staying in self-catering accommodation, just note that it is not easy to get supplies in Clarens. There are not many options to get fruit and veggies if you need them."
"Clarens is 'n mooi dorpie met heelwat toeriste besienswaardigheid, eet- en kuierplekke. Ons het die kuier geniet en sal weer gaan."
"Die omvang en verskeidenheid van wat beskikbaar is in Parys is moontlik onderbemark. Ons was total onbewus van al die verskillende moontlikhede/natuurskoon en bedrywighede wat onderneem kan word in die omgewing. Het met vorige besoeke slegs die dorpsgebied verken."
"Vreeslike lekker plek om vriende te maak en net die buite lewe te geniet, volgende een is "white water rafting"."
"We found this town much better compared to the other surrounding areas we have been to (i.e. outside Vanderbijlpark). This is a small but exciting town for a short-term stay. Fishing at the dam as well as the facilities were pretty good."
"Die omgewing is pragtig en ons het lekker die aand by die Highlander geëet. Die winkel by die petrolstasie was goed toegerus en moes al baie mense goed te staan gekom het. Ons kon darem vuurhoudjies en starters daar koop. Maar ai, die armoede om die dorp, die hartseerstorie van Suid-Afrika!"
"Lekker restaurante en 'n goeie alternatief vir Clarens wat net te duur geword het vir dit wat jy kry."
"Ons sal definitief weer Clarens toe gaan. Die atmosfeer was vrolik en gasvry."
"Lekker vibe, goeie kos en sommer net 'n lekker wegbreek naweek geniet."
"Such accommodating, friendly people and such interesting shops. Had a wonderful time."
"Daar is 'n paar gastehuise wat baie netjies is en alles bied teen 'n bekostigbare prys."