Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 4584 resensies.
Nico B. - 20th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Ek was 'n jaar gelede in Clarens gewees en wat my opgeval het die keer was die aantal karwagte wat daar was en 'n jaar gelede was daar niks gewees. Dit is so onnodig om die mense te hê (ek het my lisensie en weet hoe om te parkeer).
Veronica V. - 20th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige juweel van die Vrystaat. Kan net lekker ontspan en die natuur geniet.
Magda C. - 20th November 2018
staying in Vrystaat
Het nie gedink die Vrystaat kan so mooi wees nie.
Isabel K. - 20th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is always a great destination.
Krishna G. - 20th November 2018
staying in Bethlehem, Vrystaat
Too many potholes. Too many trucks that making driving in the little town a headache.
Ina B. - 20th November 2018
staying in Harrismith, Vrystaat
Baie goed toegerus vir al die toeriste wat verbyry.
Elsabe S. - 20th November 2018
staying in Vrede, Vrystaat
Plattelandse dorpies het hul eie bekoring. Gaan krap en loop rond in al die winkeltjies en omgewing. Soek en jy sal iets vind wat jou laat tiek.
Bennie C. - 19th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie lekker rondgeloop in Clarens, al die winkeltjies deur van voor tot agter. Baie besig gewees, veral sekere van die eetplekke, maar dit het ons nie afgesit nie.
Mariaan T. - 19th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige, rustige dorpie. Van die besighede sluit te vroeg. Sommiges is al 15:00 gesluit. Gewoond in die stad is besigheidsure ten minste tot 17:00.
Peter V. - 19th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
A cosy town with nice people.
Linda O. - 19th November 2018
staying in Harrismith, Vrystaat
Pragtige omgewing met lieflike uitsig oor die berge en veld.
Piet V. - 19th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Jy moet tyd saambring om alles te kan geniet.
Karlien L. - 19th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Wens hul werksure was later, te veel oulike goed om te sien!
Andrew R. - 19th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Alles was reg.
Sandra K. - 19th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Romantiese dorpie met 'n unieke bekoring. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek. Die locals is gaaf en vriendelik. Die atmosfeer is awesome!
Andrew B. - 19th November 2018
staying in Heilbron, Vrystaat
Unfortunately the road signage in Heilbron was rather poor at the time of visit. Had to request directions a few times.
Erika L. - 19th November 2018
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
As jy studente besoek by Kovsies is dit 'n veilige woonbuurt naby dit wat jy benodig.
Russell K. - 19th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Good food, drinks and a picturesque setting.
Nick B. - 19th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
A single visit is enough.
Maya V. - 19th November 2018
staying in Universitas, Vrystaat
Sentraal geleë.
Heloise O. - 18th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtig!
Marie-elize G. - 18th November 2018
staying in Bethlehem, Vrystaat
Bethlehem is baie sentraal geleë vir besoeke aan die besienswaardighede van die Oos-Vrystaat. Hulle kan egter die roete-inligtingsborde vervang sodat dit duidelik is.
Chantel B. - 18th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie mooi uitsigte.
Hanru P. - 17th November 2018
staying in Bethulie, Vrystaat
Ek het Bethulie omgery Cradock toe met die hoofdoel om my wortels te gaan opsoek. Ek kon nie die penwortels kry nie, maar danksy Trudie Venter, het ek die sywortels en voedingswortels van my familie ontdek. Bethulie, het 'n skatkis van geskiedenis en toerisme-potensiaal. Mense soos Trudie en Sonika dra die sleutels van hierdie skatkis.
Dr Tony W. - 15th November 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Friendly people.
Pillay S. - 14th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
It is an awesome place to be and I'd love to visit again soon. Felt safe and welcome.
Lucas K. - 14th November 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Die munisipaliteit kan aandag skenk aan omgewing. Rommel orals en pad toestand. Algemene skoonmaak in industriële gebied. Straatname nie sigbaar nie, dit bemoeilik jou eindbestemming veral saans te kan bereik. Oor die algemeen is inwoners vriendelik.
Santa R. - 13th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Mal oor die natuurskoon met goed in stand gehoude voetpaadjies oral. Mooi vriendelike mense wat ons oral raak geloop het.
Maria F. - 12th November 2018
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
We wanted to be close to the start and finish venue of the 2018 Music Marathon - Langenhovenpark was ideally located for this purpose.
Juan B. - 12th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Altyd 'n wenner.
Martie M. - 12th November 2018
staying in Philippolis, Vrystaat
Ek is mal oor die baie klein dorpie gevoel met baie warm hartlike mense. Die samehorigheid by die plaaslikeskou se skaapspoedskeer was die hoogtepunt. Dit was 'n hoendervleis ondervinding. Philippolis is 'n regte plaasdorp. Baie lekker.
Retha E. - 12th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Wonderlike plek om te besoek, lekker atmosfeer en mense.
Jessica W. - 12th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is beautiful and has so many nice places to visit.
Christo C. - 12th November 2018
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Baie gerieflik en sentraal. Alle winkels en besighede beskikbaar in Langenhovenpark. Maklik bereikbaar vanaf die N1.
Andre S. - 12th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens moet waak teen te veel feeste en te kommersieel wat die rustige omgewing versteur en die hele doel mis om mense te laat ontspan en rus.
Tom L. - 12th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Een van Suid-Afrika se mooiste dorpe. Baie winkels en eetplekke. Rustige omgewing.
Mark G. - 11th November 2018
staying in Philippolis, Vrystaat
Take food just in case all eateries are closed. Local supermarket unexpectedly bountiful.
Lorraine S. - 11th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige, idilliese plekkie en omgewing.
Ian H. - 11th November 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Quaint town with much to see and do. Great hikes and many restaurants and pubs.
Emily V. - 10th November 2018
staying in Trompsburg, Vrystaat
Net grondpad bietjie sleg vanwaar dit begin.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za