Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.

Ladybrand, Free State

Ladybrand Heritage House

"Vir die omgewing 5 uit 5. Die Oos-Vrystaat is baie mooi. Verseker 'n plek om te besoek. Vir die dorp 1 uit 5. Ek was geskok oor die toestand van die paaie."

Bloemfontein, Free State

28onCalliope

"Bloemfontein as 'n dorp laat veel te wense. Die oorblik wat mens dit in ry vanaf die hoofroetes of buite dorpe is die verwaarlosing en tekort aan dienslewering sigbaar."

Clarens, Free State

Gypsy Wagons

"'n Klein dorpie, met onvergeetlike oomblike met vriendelike mense, en so baie om te sien. Die staproetes was mooi. 'n Defnitiewe mooi wegbreek om te ontlaai en ontspan en weg te kom uit die stad se gejaag."

Winburg, Free State

Boschrand Lodge

"Dorp is ongelukkig baie verwaardeloos."

Clarens, Free State

The Country House @ Ridge Road Estate

"Heelwat eetplekke en 'n lekker atmosfeer."

Bethulie, Free State

Lavender Rose

"Bethulie is 'n pragtige, skoon en netjiese dorpie met baie vriendelike en hulpvaardige mense."

Bloemfontein, Free State

Allegro Guesthouse Bloemfontein

"Bloemfontein is my geboorteplek en grootwordwêreld, daarom kuier ek graag daar. Soos met baie ander dorpe en stede, kan die munisipaliteit se tekortkominge raakgesien word!"

Senekal, Free State

The Fairway Guesthouse

"Ons het verwag dat Senekal nie sal voldoen aan toeriste-vereistes soos onder andere 'n verskeidenheid van restaurante nie, ens. Die Senekal padstal is 'n aangename verrassing in vergeleke met die dorp."

Bloemfontein, Free State

The Hobbit Hole

"I live on a farm 90 km outside of Bloemfontein, but Bloemfontein is definitely a great place to stay over."

Clarens, Free State

Herberg-Klein

"Heerlike bestemming, fantastiese kos en winkeltjies om van te kies en te keur."

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Clarens is altyd 'n nommer 1 op ons besienswaardighede-lys en stel nooit teleur nie!"

Trompsburg, Free State

Bytenkant Roastery and Rooms

"Dit is 'n tipiese Karoodorpie."

Clarens, Free State

Views

"Ek het my hart in Clarens verloor!"

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"Ons is van die platteland. Die besige stadslewe is nie vir almal nie. En die motoriste is ook nie almal bedagsaam nie. Maar ek glo dis maar normale stadsdinge. Net vreemd vir ons."

Clarens, Free State

Bikiberg

"Lekker ontspanne atmosfeer. 'n Pragtige vakansiedorpie."

Bloemfontein, Free State

Villa Vredenrust

"Baie mooi skoon met baie om te doen."

Parys, Free State

Roamers Rest

"Die slaggate in die strate moet net bietjie reggemaak word!"

Parys, Free State

Dam 'n Devine

"Had not been there for many years and rather underwhelmed. But sadly that seems to be a trend in SA."

Clarens, Free State

Birch Cottage

"Rustige dorpie, mooiste winkels, heerlike restaurante en beste omgewing!"

Ventersburg, Free State

Home Sweet Home Guesthouse

"Drive slowly. Mind the potholes. Prepare to drive facing oncoming traffic."

Harrismith, Free State

Blooming Nice Stay

"Dorpie is baie klein en nie baie om te doen nie, maar beslis 'n rustige plek as jy net wil oornag en rus."

Northern Free State, Free State

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam

"Vreeslik mooi area in die tyd van November."

Clarens, Free State

Birchwood A & B @ Clarens

"Dis jammer dat Clarens baie kommersieël geword het. Het onveilig gevoel met die karwagte wat jou pla. Die dorp se strate is vervalle. Van die winkels se personeel is baie onprofessioneel & van die winkels se aantreklokale is baie slordig."

Frankfort, Free State

Mooirand Damhuis

"Wees voorbereid op padverleggings en slaggate."

Clarens, Free State

Clifton Plaas Huis

"Sterk ingestel op toerisme."

Parys, Free State

Rotary Place

"Dis nogsteeds lekker om by al die winkelkies in Parys 'n draai te maak. Daar is nog nie so slaggate as wat ons gedink het nie. Beurtkrag is 'n permanente probleem en ons het die hele aand 'n kragonderbreking gehad te wyte aan onbeplande elektrisiteitsonderbrekings. Ek kry die permanente inwoners jammer!"

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Baie stil. Garage nie oop vroegoggend vir diesel."

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Daar is talle dinge vir alle smake binne goeie bereik in en rondom die dorp."

Page
Page 38 - Showing 1111 to 1140
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers