Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6907 resensies.
Belinda W. - 20th November 2019
staying in Frankfort, Vrystaat
Beautiful area. Picturesque.
Sean J. - 19th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Awesome place! One of my favourite, quiet, peaceful little towns with joy.
Tony A. - 19th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtig omgewing en dorp. Mense regtig gasvry.
Willan T. - 18th November 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Baie gasvrye plek, maar meeste plekke maak eers laatmiddag oop op Sondae.
Daniel M. - 18th November 2019
staying in Quaggafontein, Vrystaat
Paar minute se ry vanaf Makro. Ideaal vir ons plattelanders.
Hendrikus M. - 18th November 2019
staying in Paul Roux, Vrystaat
Paul Roux has many beautiful old sandstone buildings from years gone by.
Estelle P. - 18th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Net stunning! Love die dorpie, was al 4 keer daar en sal enige tyd weer gaan.
Wim S. - 18th November 2019
staying in Sasolburg, Vrystaat
Naby die Vaalrivier met ontspanningsgeriewe.
Suzette M. - 16th November 2019
staying in Parys, Vrystaat
Sal graag weer wil terug gaan. Daar is soveel winkeltjies en restaurante wat ek nog wil besoek. Dis 'n juweel van die Vrystaat!
Hilton S. - 16th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Skoon dorpie.
Herman S. - 16th November 2019
staying in St Helena, Vrystaat
Close to major shops.
Johan W. - 15th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
'n Ware juweel van 'n plek, wens ons kon nog 'n week daar bly.
Gerda A. - 14th November 2019
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Vriendelike mense en soveel bedagsaamheid teenoor ander persone het ek lanklaas in my lewe beleef. Dit is voorwaar 'n stad om op trots te wees
Ronel H. - 14th November 2019
staying in Parys, Vrystaat
Oulike toeristedorpie. Redelik skoon, maar daar word maar bottels en plastiek langs die rivier gelaat, wat jammer is.
Beryl H. - 13th November 2019
staying in Vrystaat
It is in the middle of a drought and terribly dry.
Liesel F. - 12th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Die bergagtige omgewing rondom Clarens sal altyd vir my 'n bekoring inhou. Clarens self was nog altyd vir my ikonies van kunswerke, glaswerk en kleiwerk van uitstaande gehalte. Ek het die afwesigheid daarvan met hierdie besoek erg gemis.
René D. - 12th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie met baie oulike winkeltjies en kuierplekkies.
Heilie N. - 12th November 2019
staying in Universitas, Vrystaat
Stil area.
Magda V. - 12th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Fantastiese wegbreekplekkie, ons sal beslis weer gaan besoek aflê!
Dave D. - 12th November 2019
staying in Westdene, Vrystaat
Westdene self is nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is naby die besienswaardighede van Bloemfontein.
Tiaan C. - 11th November 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Stil en rustig.
Elizma R. - 11th November 2019
staying in Parys, Vrystaat
Kos was tops. Oulike winkels. Vriendelike mense.
Thea L. - 11th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Ons is gek oor die dorpie en kom gereeld terug.
Patricia M. - 11th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
A very beautiful place with lots of activities and mountains.
Charmaine V. - 11th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarence kan bietjie werk aan hulle sypaadjies. Klipperig vir oumense.
Leraton S. - 11th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is a very small town and you do not need to stay longer than 2 days unless you want to escape the city. My advice is, try to get more of your supplies in Bethlehem if you going to be staying in a self-catering establishment.
Wilna V. - 11th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
As jy net wil wegbreek vir 'n naweek, is dit die plek om te gaan.
Thea L. - 11th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Dis so 'n pragtige plek, ons probeer so een keer 'n jaar daar uitkom. Dis soos 'n ander wêreld, ons is gek oor die honde wat ook dorp toe kom!
Suzette S. - 11th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Uitstekend!
Lientjie B. - 10th November 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie stil en rustig naby die hospitaal met meer as genoeg eetplekke, asook winkels.
Freddie V. - 10th November 2019
staying in Ladybrand, Vrystaat
Dit is n' baie mooi dorpie met skilderagtige uitsigte en mooi argitektuur.
Mariaan W. - 10th November 2019
staying in Philippolis, Vrystaat
Almal is baie gasvry.
Jean-marie W. - 9th November 2019
staying in Philippolis, Vrystaat
Pragtige klein dorpie.
Tanya S. - 9th November 2019
staying in Universitas, Vrystaat
A quiet and peaceful area.
Frederik Petrus L. - 9th November 2019
staying in Rosendal, Vrystaat
'n Baie klein dorpie waar jy kan stil word.
Joseph B. - 9th November 2019
staying in Wilgehof, Vrystaat
Alles naby die dorp.
Lulu G. - 8th November 2019
staying in Universitas, Vrystaat
Feels safe and quiet especially for studying.
Sheila T. - 6th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
A nice place to visit if you like the arts.
Perrine V. - 6th November 2019
staying in Parys, Vrystaat
Great place, friendly people. Lots to do! Great for a short left.
Anthea B. - 6th November 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Very amazing oasis of tiny restaurants in an otherwise very dry region. Very popular destination.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]