Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7972 reviews.
"Ons kan met vrymoedigheid Clarens Xtreme aanbeveel! Van Elvis tot Paul het ons die mees uitmuntende diens ontvang en het hulle vir ons 'n onvergeetlike ervaring gegee!"
"As jy na rustigheid soek, is Clarens die ideale plek om te besoek. Alle plekke is stapafstaand vanaf mekaar met uitstekende "views"."
"It’s not the best place because it’s a small town and there is not much there. However, if you traveling for other reasons it’s okay. "
"Bloemfontein was altyd die Rosestad, maar deesdae kan mens die agteruitgang waarneem."
"Bloemfontein is 'n aangename bestemming om te besoek, beide vir besigheids- of toerismedoeleindes."
"Dis die mees fantastiese dorp, pragtige winkeltjies en restaurante. Warm, vriendelike atmosfeer. Asemrowende uitsig oor die berg en heuwels."
"Die winkels is nie meer soos dit altyd was nie, vermoed met die Covid het baie eienaars deurgeloop. Restaurante was heerlik en sal aanbeveel vir heerlike , rustige wegbreek van die gejaag van lewe."
"Parys is een van ons gunsteling plekkies vir vinnige wegbreek! Lieflike restaurante, oulike winkeltjies en Hartelus Mark was weereens 'n bonus! Slaggate is meestal toegemaak so paaie is ook in beter toestand!"
"Winburg is not a travel destination, but Boschrand Lodge certainly is. I would recommend it anytime to friends and family travelling in the area."
"The potholes in the road make it difficult to recommend as a travel destination, which is a pity."
"There are a lot of restaurants and cute little shops to visit. The area is lovely. They just need a proper supermarket to buy necessities."
"Some of the roads are very bad at present, but they are working on it. Find out from your host which are the best roads to use."
"Die pad is amper onbegaanbaar (en jy moet uitkyk vir die beeste in die pad!). Dit kon op 'n tyd 'n pragtige klein dorpie gewees het, maar die agteruitgang is sigbaar. Die hotel se restaurant het ten minste heerlike etes!"