Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 5876 resensies.
Albertus P. - 25th December 2020
staying in Kroonstad, Vrystaat
Goeie oornagplek.
Grant B. - 25th December 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Absolutely love Clarens with the scenery and vibe around the town.
Pheello K. - 25th December 2020
staying in Vrystaat
It is a friendly province and has places to visit everyone will enjoy.
Priscila R. - 23rd December 2020
staying in Parys, Vrystaat
Cute little main road with stores. We didn't do much else. It seems that most of the attractions are adventurous outings and shopping.
Mariska C. - 20th December 2020
staying in Philippolis, Vrystaat
Baie mooi Vrystaatse dorpie.
Lucky K. - 19th December 2020
staying in Sasolburg, Vrystaat
Great place to get out of the busy cities, nice and accommodating.
Johan V. - 17th December 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi dorpie, vriendelike mense.
Marsha B. - 17th December 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Far enough away from Johannesburg to feel like a holiday, but not so far that you are exhausted from the drive. The restaurants serve excellent food, with craft beer and gin in ample supply. Quaint shops and galleries, in a tranquil mountain setting.
Jeanne P. - 15th December 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Ongelooflike atmosfeer!
Anthea S. - 15th December 2020
staying in Trompsburg, Vrystaat
A beautiful, tidy little farm town - with some hidden gems including a solar coffee roastery!
Casper D. - 15th December 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Puik dorpie.
Madelein S. - 15th December 2020
staying in Parys, Vrystaat
Juweel naby aan die huis (Gauteng).
Mike D. - 15th December 2020
staying in Smithfield, Vrystaat
A charming little town. With the rain the golf course looked inviting.
Elsa G. - 14th December 2020
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Sentraal geleë om meeste roetes.
Grant K. - 14th December 2020
staying in Clarens, Vrystaat
A wonderful, restful destination.
Marthie N. - 14th December 2020
staying in Parys, Vrystaat
Hulle kan gerus die paaie en slaggate regmaak. Besoedelde water 'n bekommernis.
Hannelie B. - 14th December 2020
staying in Parys, Vrystaat
Parys is altyd sonder iets, of water of krag of selfoonsein, of as daar water is moet jy ver van dit af bly anders word jy siek. Jy kan net op niks staat maak nie.
Anelda L. - 14th December 2020
staying in Parys, Vrystaat
Hulle pryse op verblyf ens. is baie duur. Hulle brag met hul vreeslike mooi dorp, maar van die paaie is so vol slaggate, dat mens nie daar kan ry nie. Moet sê ek kon sien hul het begin regmaak aan die paaie in die dorp. Daar is maar nog baie aandag nodig. En hul padtekens is baie verwarrend, weggesteek of afgebreek.
Sanette L. - 14th December 2020
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Pragtige stad.
Bernice Disebo M. - 14th December 2020
staying in Noordelike Vrystaat, Vrystaat
The road to there is very bad, but I know that has nothing to do with the place.
Graham G. - 14th December 2020
staying in Parys, Vrystaat
Lovely little place with lots of little shops and restaurants ideal for a one-night getaway.
Annelie F. - 14th December 2020
staying in Philippolis, Vrystaat
Geskiedkundige dorpie met 'n ryk geskiedenis en baie ou geboue. Iets wat vir die nageslag bewaar moet word.
Truia N. - 14th December 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is die plek om te gaan ontspan uit die stad uit!
Esme Frylinck F. - 14th December 2020
staying in Bethlehem, Vrystaat
Pragtige dorp maar die slaggate is werklik 'n seer oog.
Laurel Elizabeth O. - 14th December 2020
staying in Parys, Vrystaat
A weekend is too short, need at least 3 nights in Parys.
Veronica N. - 14th December 2020
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Joh, die slaggate was skrikwekkend.
Salome S. - 14th December 2020
staying in Parys, Vrystaat
For art lovers and antique hunters, Parys is a beautiful destination for a quick get away from the city.
Sarina C. - 14th December 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Baie rustig met pragtige natuurskoon.
Fransi P. - 13th December 2020
staying in Philippolis, Vrystaat
Wonderlike plek.
Jen G. - 13th December 2020
staying in Philippolis, Vrystaat
Very quiet town. Not a lot to do or see. Suffering due to Covid, unfortunately. People are very helpful and town is very clean.
Toekie W. - 13th December 2020
staying in Zastron, Vrystaat
Sal dit net as oornagverblyf gebruik. Het nie eintlik enige ander aktiwiteite daar verken nie.
Antonie S. - 13th December 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie.
Douw S. - 13th December 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Kort definitief 'n Spar.
Flip T. - 13th December 2020
staying in Vrystaat
Paaie oor die algemeen verbasend goed gewees. Die grondpad na Amanzi effens rof, maar pas by die wildplaas idee. Die Vrystaat se vlaktes van voor af geniet.
Nadia J. - 12th December 2020
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Rondom Universitas Spar en die stadsypaadjies in die algemeen is dit baie vuil en vol rommel. Lyk asof die munisipaliteit ingegee het en nie meer sy pligte nakom nie.
Philip V. - 12th December 2020
staying in Parys, Vrystaat
Besoek gerus die Parys Golf Estate en restaurant.
Stadler K. - 12th December 2020
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Vriendelike mense!
Lizel K. - 11th December 2020
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Ons hou van Bloemfontein.
Peet G. - 10th December 2020
staying in Bethulie, Vrystaat
Daar is soveel om te sien in Bethulie. Baie geskiedenis. Ons sal definitief weer gaan.
Hjj Y. - 10th December 2020
staying in Bethlehem, Vrystaat
Die paaie is in ’n haglike toestand in die woongebiede. Verder is Bethlehem 'n geskiedkundige dorp met baie om te doen in die omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za