Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.
"Parys is 'n pragstuk van 'n bestemming met die fraaiste plaaslike winkels. As jy nie iets vind om jou mee besig te hou in die dorp self nie, sal jy vir seker iets in die omliggende dele kry om te doen."
"Dink dit was eens baie mooi op sy tyd, maar sekere dele is nou vervalle. Ons 6 maande seuntjie was hardlywig, maar die apteek het niks in voorraad vir hardlywigheid nie (ook nie inspuitings nie) en ook genoem mens kry niks medisyne vir babas vir hardlywigheid nie. Onwaar. By die huis is al my medisyne. Voel net sekere besighede/winkels nodig maar 'n hupstoot. Ook, sal daarvan hou om meer opsies as net Spur te kan hê vir 'n restaurant. "
"Beautiful, quaint town to visit for a long weekend, hiking trails, not to far from Golden Gate, awesome restaurants. Definitely worth revisiting. "
"Nice city but more information about what is happening where can be provided. "
"It would be unfair to rate Harrismith as a place to spend a holiday as we do not know the area and what is there to visit. We only had a one night sleepover. So I gave a 5 star rating and regarded "travel destination" to mean just a "stop over"."
"Dit wil voorkom of Covid hulle 'n knou gegee het, maar nog steeds interessante plekkies om te besoek."
"It was very sad to see how the roads have deteriorated and the number of potholes on the highway."
"Stad is in 'n skokkende toestand. Verkeersligte gaan dood en slaan dan oor na rooi of groen, geen oranjelig meer nie. Swak padaanwysers, strepe en stoptekens bestaan nie. Nagmerrie om in die nag te bestuur want 'n mens kan nie die stopstrate sien nie!"
"Windmill Pub en Grill het die beste pizza in die Oos-Vrystaat, baie goeie waarde vir geld en die diens was tops. Baie lekker mense wat daar werk en goeie geselskap met locals. "
"Every cyclist should try the Amohelo at least once! Clarens is a beautiful haven of interest and outdoorsy fun!"
"Some road signs were broken and illegible. In our case there were two Jan Marx streets which added to our confusion!"
"Baie oulike dorpie. Die slaghuis daar is soos 'n Spar - jy kry als wat jy benodig met vriendelike diens."
"Clarens is the perfect getaway for a weekend. Quaint with loads of restaurants, pubs and interesting shops."