Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Clarens, Vrystaat

The Clarens Country House

"The road from Clarens to Wepenar, particularly the R26 is in a shocking condition, would not recommend that anyone take this route."

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Tava Lingwe Game Lodge

"Noordelike Vrystaat het sy eie mooi, dit hang af uit watter oog jy kyk."

Bloemfontein, Vrystaat

African Sands Guesthouse

"Baie swak en vuil. Die agteruitgaan van die stad is onrusbarend."

Bloemfontein, Vrystaat

Horizon Stables Guesthouse

"Bloem is vir my 'n stop in die middel op pad Kaap toe. Hierdie keer het ons 'n troue gehad in Bloem en het daar oorgeslaap."

Clarens, Vrystaat

Little Lammas

"Beslis 'n besoek werd."

Bloemfontein, Vrystaat

De Stallen Guest Villas and Mashie Golf Course

"I have not been through Bloemfontein in many years and was shocked to see how it has deteriorated."

Clarens, Vrystaat

Rooiberg View Clarens

"Clarens is 'n amazing plek vir lekker kuier, winkeltjies en berge."

Fouriesburg, Vrystaat

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Apart from great views Fouriesburg does not offer much. But it is only 35 km from Clarens where accommodation prices have risen steeply."

Clarens, Vrystaat

Amber Selfsorg

"Dis 'n juweel! Pragtig in die herfs - sal dit graag gedurende die ander seisoene ook wou sien."

Bloemfontein, Vrystaat

Nightingale Guesthouse

"Bloemfontein is 'n goeie toerismestad."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"I did the park run and loved every moment of it. The hiking trails are great."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Altyd lekker om in Clarens te kuier."

Kroonstad, Vrystaat

Riverstay

"Kroonstad ly aan SA-siekte, swak paaie en swak diens in die winkels."

Philippolis, Vrystaat

Philippolis Inn

"Only issue is the state of the road, but that goes for many places in SA."

Parys, Vrystaat

Le Grand Chateau

"Clean town and with minimal street vendors."

Clarens, Vrystaat

Herberg-Klein

"Clarens is 'n klein toeristedorpie geskik vir naweek/kort wegbreek van stad."

Oranjeville, Vrystaat

Die Vette Vis

"Pad na Oranjeville en in dorp benodig baie aandag."

Bloemfontein, Vrystaat

The Suburban

"It was a great trip to Bloem. "

Clarens, Vrystaat

Clarens Lakeview Cottage

"Vir 'n heerlike wegbreek, pragtige natuur en 'n rustige omgewing is Clarens 'n aanbeveling."

Parys, Vrystaat

FAK Udolpho Rivierplaas

"Baie mooi, maar baie duur."

Bloemfontein, Vrystaat

Dante Deo Guest House

"Dis tragies hoe Bloemfontein se paaie die laaste 31 jaar so agteruit gegaan het soos die res van ons stede. Die eens pragtige Rosestad is nie meer wat dit was nie. Rayton self het pragtige eiendomme, maar die onderhoud van die paaie en sypaadjies laat veel te wense oor. "

Clarens, Vrystaat

Cosy Corner

"Ons was so vier jaar gelede ook in Clarens. Pragtige dorp en asemrowende omgewing. Dit was egter skokkend en hartseer om te sien hoe Clarens se infrastruktuur, soos sy strate en oopruimtes, drasties agteruit gegaan het. Ek hoop regtig die inwoners kan druk plaas op die owerhede om Clarens se beeld te verbeter."

Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat

Eingedi Retreat

"R26 word nie in stand gehou deur munisipaliteite nie. Boere doen wat hulle kan om die pad in stand te hou."

Clarens, Vrystaat

The Stoke House

"Wonderlik soos altyd!"

Bethulie, Vrystaat

Wild Olive Cottage

"Baie lekker om die Hennie Steyn-brug te besoek met sononder. Hele paar interessante feite oor Bethulie geleer."

Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat

The Cottage @ Umpukane

"Die paaie is net nie goed nie, maar die omgewing en uitsigte asemrowend."

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Absoluut pragtig."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Clarens is 'n rustige en uitstekende dorpie vir 'n wegbreek waar jy kan ontspan en die natuur bewonder."

Harrismith, Vrystaat

Platberg Self-catering

"Die openbare paaie is ongelukkig in 'n slegte toestand op die oomblik in Harrismith."

Blad
Blad 65 - Wys 1921 tot 1950
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang