Resensies van Wakkerstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wakkerstroom bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 165 resensies.
Annabel P. - 7th October 2019
staying in Wakkerstroom
Kosbare dorpie vol potensiaal.
Carin M. - 27th September 2019
staying in Wakkerstroom
I rate Wakkerstroom 5 stars from a birding perspective, also 5 stars for Thyme Out Restaurant. A gem to be explored by all.
Thys F. - 17th September 2019
staying in Wakkerstroom
Baie mooi dorpie net baie stil. Baie geskiedkundige tentoonstelling in die dorpie.
Colleen P. - 16th September 2019
staying in Wakkerstroom
Baie mooi toeriste plekkie.
Michelle M. - 21st August 2019
staying in Wakkerstroom
Beautiful people, wonderful people.
Lucy B. - 20th August 2019
staying in Wakkerstroom
Lieflike, karaktervolle plek veral vir voëlkykers!
Adele M. - 13th August 2019
staying in Wakkerstroom
Lieflike area, lekker vir stap en fietsry en voëlkyk. Die sakekern is klein, maar ondersteun gerus die plaaslike winkeltjies, hul produkte is tops. Loer in by Suikerbekkie Bakkery vir die lekkerste pasteie en Dop en Tjop vir wors en vleis.
Mark L. - 13th August 2019
staying in Wakkerstroom
To chill, relax and rest. It was great.
Martin B. - 12th August 2019
staying in Wakkerstroom
Vir 'n naweek van rus en niksdoen is Wakkerstroom jou dorp.
Elta V. - 1st July 2019
staying in Wakkerstroom
Mooi rustige dorpie!
Natalie C. - 29th June 2019
staying in Wakkerstroom
A very different town which we fell in love with.
Sanet S. - 12th June 2019
staying in Wakkerstroom
Die dorpie is pragtig, maar daar is nie regtig iewers om net gou brood en melk te koop nie. Daar is ook geen apteek of ordentlike slaghuis op die dorp nie. Dit is wel baie stil en rustig en almal is regtig baie vriendelik.
Sal D. - 2nd June 2019
staying in Wakkerstroom
This is one of South Africa's premier birding locations and has a large population of threatened species. Bird Life South Africa and Bird Life International have recognised it as both a National and Global IBA. There are two hides accessed from a wooden walkway and no entry fee. The town itself looks fascinating - it is an historic spot and many of the buildings reflect this. There are interesting shops, a small hotel and a few eateries; also, I suspect quite a lot of local craft. We did not, unfortunately have time to explore all the possibilities as we were only there for one night; but we shall definitely go back!
Rowan B. - 29th May 2019
staying in Wakkerstroom
I would recommend the area for birding enthusiasts.
Lydia N. - 29th May 2019
staying in Wakkerstroom
Ongelukkig is Wakkerstroom 'n naweekdorp, so baie van die winkels is gesluit gedurende die week, maar dit is so 'n rustige plek met 'n unieke atmosfeer en gesellige inwoners, dat 'n mens in elk geval baie lekker kuier.
Lynette G. - 27th May 2019
staying in Wakkerstroom
Last week I'd never heard of Wakkerstroom, and now I have fallen in love with it.
Zelda S. - 26th May 2019
staying in Wakkerstroom
Pragtige dorpie, vriendelike mense en baie lekker kuierplekke.
Leon S. - 11th May 2019
staying in Wakkerstroom
Interessante dorpie met vriendelike en gasvrye mense.
Albé V. - 29th April 2019
staying in Wakkerstroom
Lieflike bestemming vir voëlkyk, veral watervoëls. Lekker rustige, veilige atmosfeer wat net die platteland kan bied.
Elmarie D. - 29th April 2019
staying in Wakkerstroom
Hierdie is 'n pragtige klein dorpie, met mense wat warm en hartlik is. Die mooiste winkeltjies en natuur reg rondom. Hierdie is regtig 'n ware geskiedenis dorpie met soveel om aan te bied.
Iris O. - 23rd April 2019
staying in Wakkerstroom
Lovely little town, perfect getaway if you want to escape the crazy rush of JHB. Need a few more stores/shops but overall lovely.
Anton B. - 22nd April 2019
staying in Wakkerstroom
Wonderlike en rustige dorp, ‘n regte voëlkyk en bergfiets paradys.
Brian S. - 20th April 2019
staying in Wakkerstroom
Great for birding otherwise a relaxing, country destination.
Hendri F. - 15th April 2019
staying in Wakkerstroom
Sal vir 'n naweek daar wil oorbly om die dorpie en voëllewe te geniet.
Elna M. - 12th April 2019
staying in Wakkerstroom
Will definitely return!
Marianne H. - 8th April 2019
staying in Wakkerstroom
Baie klein dorpie met minimum geriewe. Die kaaswinkel is elke dag oop maar meeste van die eetplekke is net sekere dae van die week oop wat dit moeilik maak as mens byvoorbeeld wil gaan koffie drink. Mens sal soontoe gaan as jy wil gaan voëlkyk maar daar is andersins niks om te doen in die dorp of omgewing nie.
Elsa V. - 3rd April 2019
staying in Wakkerstroom
Gaan beslis dit 'n jaarlikse instelling maak!
Botha O. - 26th March 2019
staying in Wakkerstroom
Klein dorpie met groot hart en mooi omgewing.
Rene R. - 25th March 2019
staying in Wakkerstroom
Music Festival well worth it. Wonderful shows and atmosphere in town. Town folk extremely friendly
Alice T. - 11th March 2019
staying in Wakkerstroom
Wakkerstroom is a lovely town. It is very peaceful and quiet. Beautiful mountains.
Renata W. - 5th March 2019
staying in Wakkerstroom
Love the village and the people we met.
Ansu R. - 27th February 2019
staying in Wakkerstroom
Pragtige dorpie wat ons harte lankal gesteel het, daarom het ons oorgeslaap.
Marie D. - 25th February 2019
staying in Wakkerstroom
Wakkerstroom is 'n goedbewaarde juweel met asemrowende natuurskoon en onbesoedelde vars berglug. Ek kon nie genoeg kry daarvan nie. Neem gerus jou bergfiets saam om die dorp te verken!
Erika O. - 24th February 2019
staying in Wakkerstroom
Het baie ryk voëllewe, maar in die week is die dorp uiters stil.
Aniske C. - 18th February 2019
staying in Wakkerstroom
Just make sure you take food and daily items with you. No shops close by.
Lammie E. - 12th February 2019
staying in Wakkerstroom
Lekker man, lekker.
Eddie A. - 16th January 2019
staying in Wakkerstroom
Het daar aangekom op 'n Sondagmiddag en dan gaan daar niks aan nie. Kan nie eintlik die plek beoordeel nie. Maar dis baie rustig en stil daar.
Rene D. - 14th January 2019
staying in Wakkerstroom
Uitstekende eetplekkies, natuurskoon en mense!
Christa C. - 3rd January 2019
staying in Wakkerstroom
Wakkerstroom is geleë in 'n pragtige deel van die land, omring met berge en vleiland. Dit is veral baie geskik vir voëlkykers, maar ook natuurlik vir 'n vriendelike plattelandse ervaring. Die dorpie het 'n goeie hotel en n paar heerlike restaurante.
Lize V. - 1st January 2019
staying in Wakkerstroom
Wakkerstroom sal altyd een van ons gunstelinge bly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za