Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Walmer Downs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Walmer Downs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walmer Downs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walmer Downs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walmer Downs Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Walmer Downs

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Lodge in Newtonpark, Port Elizabeth

Bhotani-on-Newton Lodge is in die hartjie van Newton Park, Port Elizabeth se sakekern geleë en bied luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. "Bhotani" beteken "groet" in Xhosa. Daar is dubbel-, koningi...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sunridge Park, Port Elizabeth

Cassia Self Catering skuil in die boomryke voorstad Sunridge Park in Port Elizabeth en bied gerieflike toegang tot die N2. Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir 2 volwasssenes en 2 kinders of 3 volwassene...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

The Newton Sands Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in die hartjie van Port Elizabeth se sakekern, in die stil woonbuurt Newton Park. Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Die gastehuis is 'n pragtige privaat woning met manjifieke uitsigte van die Baakensvallei. Dit het 'n swembad en onthaal/braai-areas. Die woning is net 10 minute se ry vanaf al die belangrikste winkelsentrums, Nel...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunridge Park, Port Elizabeth

Carnation Self-catering bied ontspanne, gesofistikeerde selfsorgverblyf in Sunridge Park en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié eenheid het slaapplek vir 2 en bied ‘n oopplan-sitarea, -kombuis en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

Mika's Tree is 'n knus en effens rustieke alleenstaande selfsorgkothuis. Dit is ideaal geleë in die hartjie van die lowerryke voorstad van Port Elizabeth, Walmer. Mika's Tree is minder as 3 km vanaf die lughawe en ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Walmer, Port Elizabeth

56-8th Avenue Walmer Plus Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige kompleks Garden Court in die luukse, sentrale voorstad Walmer in Port Elizabeth. Die opgeknapte ruim, sonnige en wa...

Vanaf
R1 485
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Hacklewood Hill Country House is in Port Elizabeth geleë en spog met 'n tikkie geskiedenis en luuksheid in 'n statige herehuis wat al van 1898 af staan. Die indrukwekkende perseel is omhein met boomtoppe wat vervle...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

Amanzi Guest House bied gastekamers wat beskikbaar is op 'n B&B- of selfsorg-basis. Dit is in Port Elizabeth geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe. Verblyf...

Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Die luukse Ibhayi 4-ster-gastehuis is in die boomryke, landelike atmosfeer van sentraal Walmer in Port Elizabeth geleë. Ons lodge in die dorp is sentraal, na aan die stad se sakesentrums en doendinge, en is 'n gese...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Walmer Downs akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za