Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Warden

3.3 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Warden van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Warden besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Warden.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Warden akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Warden Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Warden Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Warden

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Oord in Reitz, Vrystaat

BassFeather Country Lodge is 'n oord wat ongeveer 9 km buite Reitz op die Warden-pad in die Vrystaat geleë is. Die chalets is ruim en bied slaapplek vir 4 tot 6 mense. Gaste kan die verhitte swembad en die braai-ar...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vrystaat

Mount Everest Wildplaas is 'n wildreservaat van om en by 1000 hektaar in die skilderagtige Vrystaat, net 20 km van Harrismith af. Die plaas bied verblyf in 11 chalets waarvan sommige tussen die heuwels weggesteek is...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vrystaat

Kloofsig Plaas skuil in die Witkoppebergreeks in die Oos-Vrystaat. Die plaas is 30 km vanaf die dorp, Memel geleë. Gaste kan privaatheid geniet, siende dat dié plaashuis die enigste verblyf op die plaas is. Die h...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vrystaat

Driefontein Cottage bied selfsorgverblyf op 'n lieflike produserende plaas net 'n klein entjie vanaf Vrede. Driefontein Cottage het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers op die oewer van 'n dam. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vrede, Vrystaat

Langberg Events is in Vrede geleë in die oostelike Vrystaat. Langberg Breakaway bied 'n verskeidenheid van geriewe in een van die mees bereikbare en rustige oorde in die hartjie van die Hoogveld. Verblyf word aan...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Harrismith, Vrystaat

Mountainview Inn is in Harrismith in die Vrystaat geleë. Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, 2 selfsorg-eenhede, 2 gesinseenhede, en 15 karavaanstaanplekke. Die enkelslaapkamers bied slaapplek...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Vrede, Vrystaat

Oostewind Guest House is buite die dorpie Vrede geleë, minder as 2 ure se ry van Johannesburg af. Die gastehuis staan in die golwende grasvelde van die Oos-Vrystaat langs 'n dam waar twee spruite ontmoet. Die vleil...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Reitz, Vrystaat

Ta Daa bied oornagverblyf in die rustige dorpie, Reitz. Dié dorp is die ideale oorslaapplek vir reisigers op pad na Clarens of Lesotho en is ook ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n rustige plattelandse oord. Ta D...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Reitz, Vrystaat

Absolute Guesthouse is in Reitz, 'n klein dorpie op die hoofpad na Clarens in die Vrystaat geleë. Verblyf word aangebied in 7 verskillende kamers, wat elk ingerig is met 'n dubbelbed, enkelbeddens, of 'n kombinasi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Reitz, Vrystaat

Poelanie's Gastehuis bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid in Reitz, 'n rustige dorpie in die Vrystaat. Dié gastehuis is ideaal vir sakelui, vakansiegangers, en diegene wat smag na 'n naweekwegbreek. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]