Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1592 resensies.
"Ek het geskiedenis op die dorp, so dis half moeilik om na dit te kyk as 'n toerismebestemming."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Ons Wegkruip Plekkie"Tydens 'n wegbreek na die bos is alles daar wat jy wil hê op die perseel."
"Lovely place to visit. Choose your accommodation correctly to ensure you have a wonderful time here."
"We didn't see much of the town, but the Mall looks good. It seems like a town that is trying to stem the tide of decline and decay. It should be a good base to explore parts of the Waterberg."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Ons Sink Huisie"Totally love Leeupoort Vakansiedorp. We visit at least 5 times a year."
"Waterberg is 'n gesogte bestemming maar Mabilingwe kan heelwat verbetering aan bring om dit 'n gesogte bestemming te maak"
"We did not explore the Modimolle area on this trip, but the short drive to and from Pretoria made Modimolle a destination we'll certainly return to."
"Het nie eintlik lank daar vertoef nie. Rondom die dorp sal daar seker baie dinge wees om te doen. Ons het vir 'n spesifieke rede daar oornag."
"Keep it up. We loved the area, staff and accommodation. Thank you very much."
"Goeie bestemming alhoewel bietjie ver van baie van die ander sentrale plekke. Die klimaat kan baie warm wees."
"The Waterberg is a very family friendly destination - no malaria! We've been visiting for years and always have a fantastic experience. Make sure you stop at Toeka se Dae farmstall on the way into Bela Bela for the best fresh bread (farmstyle), biltong, jams, homemade yummies and more."
"Mense is baie behulpsaam en vriendelik en het alles wat jy mag nodig hê, en die teerpad na Grootgeluk Boskamp was baie mooi."