Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1592 resensies.

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Plaashuis

"Was al baie by Leeupoort privaat en ook deur LekkeSlaap. Meeste diere gesien, maar steeds veilig agter hekke. "

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Cosmos Houthuis

"Rustig, rustig, rustig. Baie diere gesien en uitgerus saam met familie."

Mookgopong, Waterberg

Nuanetzi Game Lodge

"Die warmwaterbronne is alles buite werking. So area lyk of hulle sukkel."

Waterberg

Pretklop Safari Lodge

"A truly exceptional beautiful part of our country with its lovely people, which has so much to offer in respect of exploring the bushveld, its wildlife for a relaxing tranquil holiday, surely to be embraced any season of the year."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Cosmos Houthuis

"Dit is 'n baie rustige plek en die feit dat diere rondbeweeg is uniek. In die reservaat beskadig die doringbome wel jou voertuig geweldig, al probeer jy dit misry. Die restaurant en kroeg was baie aangenaam. "

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Heerlike dorpie waar jy net op die stoep kan sit en die diere kom na jou toe. Baie lekker om daar te stap."

Mookgopong, Waterberg

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp

"Omliggende gebiede is baie mooi. Jammer dat die dorp self oënskynlik agteruit gaan."

Modimolle, Waterberg

RusteVinde Gasteplaas

"Nie te ver van Pretoria af nie en mense daar is baie vriendelik."

Mookgopong, Waterberg

Kosie se Ogie

"Baie goed - paaie word herstel en daar is minimum slaggate."

Waterberg

Hornbill Private Lodge

"A really great place to visit."

Modimolle, Waterberg

Op De Hoek Gastehuis

"Was nog altyd 'n lekker dorpie, kerk daar is te pragtig en mense is vriendelik!"

Waterberg

Livingstone Bush Lodge

"Dankie, was baie spesiaal!"

Waterberg

Bush Dream

"Die bosse is so ruig dat ons sonder sukses vir 4 dae die olifante gesoek het."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys

"Heerlike toeristebestemming."

Waterberg

Gallery Inn

"It's a nice, quiet environment to visit. "

Waterberg

Plekkie in die Son

"Easily accessible."

Mookgopong, Waterberg

Nyalaland Safari Lodge

"You can find all your essentials for self-catering purposes."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"In geheel skep die dorp nie 'n goeie indruk nie, soos met baie dorpe in hierdie mooi land van ons."

Waterberg

3 on Cliff

"Mabalingwe is 'n baie mooi bestemming as mens na die bos wil wegbreek."

Vaalwater, Waterberg

Groendraai River Cottages

"Oulike dorpie en so reg in die bos."

Waterberg

Noko Lodge Mabalingwe

"Naby genoeg vanaf O.R. Tambo, maar tog ver genoeg uit die stad en sy gewoel."

Waterberg

BushTime at Mabula

"Bosveld is die beste!"

Modimolle, Waterberg

Pumula Game Farm

"I think there is a lot to do in the area. Unfortunately due to unforseen circumstances I needed to leave earlier than expected. But I am definitely coming back."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang