Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1608 reviews.
"Die dorpie self lyk maar goor. Maar daar is baie mooi en lekker plekke in die omgewing."
"As jy hou van die Bosveld, kuier jy by baie lekker in die Waterberg."
"Die dorp het die basiese wat jy mag nodig kry, maar jy gaan nie soontoe om in die dorp uit te hang nie."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Bigfoot 248 Mabalingwe"Mabalingwe Nature Reserve is ongelooflik met alles wat mens nodig het. Sal beslis binnekort weer terug wees!"
"Nice place indeed. I so wish all B&Bs around Phumuza could join hands to at least make a tar road so it could be easy reaching their place safely. You can't travel comfortably if you don't drive SUV."
"As jy 'n natuurmens is en die bosveld wil geniet is dit die plek om te gaan."
"Naboomspruit is nog al die jare 'n warmwaterbron-area. Dis bosveld en natuurskoon. Die dorp self is nie ideaal nie, die winkels is nie van die skoonste of gerieflikste om te besoek op die dorp nie. Maar jy kan alles bekom wat jy nodig het."
"'n Beeldskone omgewing met ongelooflike uitsigte en wild omtrent orals te sien. Definitief 'n omgewing om meer te besoek en te verken."
"Pragtige natuurskoon, naby die groot stede. Baie om te sien en doen."
"Die omgewing en Bosveldvoël- en dierelewe was 'n heerlike Bosveld-ondervinding."
"Huge potholes in the roads, as everywhere else in the country. Resorts are run-down and show evidence of decay. The beauty of nature makes the trip worthwhile."
"Waterberg has a lot of relaxing places, a refreshing awesome places like Mabalingwe."