Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1608 resensies.

Waterberg

Plekkie in die Son

"Nice, but there are better places for the amount per night."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

LaPumba

"Paaie kan net bietjie opgeknap word. En winkel is vrek duur. Sal dalk aanbeveel om soos mense uit te vat na Uitkyk toe."

Waterberg

Thaba Lenaka 1

"Van wat ons beleef het by Thaba Lenaka, hoop ek die res is ook so. "

Bela-Bela, Waterberg

Flamboyant Guesthouse

"Bela-Bela is a nice place. "

Bela-Bela, Waterberg

De Kunst Huisje

"Die dorp het die nodigste gebied."

Waterberg

Thandile Country Lodge

"Interesting place to visit."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Lenaka 3

"Baie slaggate. Redelik besig in die dorp en winkels."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Savanna

"Sal graag daar wil gaan bly of aftree. "

Naboomspruit, Waterberg

Pulani Park nr 12

"Ons het al daar vakansie gehou."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Mabalingwe Itaga 619

"Good weekend getaway from Gauteng."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Place to be at any time. "

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Rustige dorpie op sy eie."

Mookgopong, Waterberg

Diamond Creek Bush Lodge

"Mooi plek, maar as jy daar wil gaan toer en oorbly, doen jou huiswerk goed!"

Waterberg

Motsomi Lodge & Tent Camp

"Excellent service, and very prompt and professional. Thanks!"

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Mabalingwe Itaga 619

"Kuier altyd lekker by Mabalingwe. Bietjie teleurgesteld dat bykomende motors by die Kalahari Oasis nie werklik "ou" motors is nie. Dit pas nie in daar nie, maar die ander veranderinge wat aangebring is soos die swembad (was nog in aanbou met ons vorige besoek) is baie oulik."

Waterberg

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

"Jammer dat die getalle van diere afneem. Het steeds heelwat gesien maar beslis minder diere as 5 jaar terug. Die paadjies in Mabalingwe is nogal in 'n swak toestand. Sal goed wees as dit so nou en dan herstel kan word."

Waterberg

Hornbill Private Lodge

"Baie om te doen, lieflike area."

Mookgopong, Waterberg

Witgatboom Boskamp

"Has everything you need including well stocked Spar, coffee stop at African Eden or Spif Chickens, biker bar etc."

Waterberg

3 on Cliff

"Baie mooi met berge en dale, genoeg wild in die area."

Waterberg

Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe

"We went on a game drive which was very enjoyable as was the predator feed."

Mookgopong, Waterberg

Utara Farm

"Nie te ver van Pretoria af nie."

Modimolle, Waterberg

Jean-Alno Guesthouse

"Vuil in die hoofstraat, maar woongebied is skoon en netjies."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Tiru Lodge

"Mal oor Mabalingwe. Baie te doen vir kinders."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Baie goeie toeristebestemming. "

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Boshuis

"Geld gewys is dit die moeite werd en om jou siel te vul met die skoonheid van die natuur."

Waterberg

BushTime at Mabula

"Wonderlike area met die mooiste uitsig, iets uit die boeke!"

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang