Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.
"Great place to connect with self and nature. We have been visiting various lodges around the area for over 10 years. The area influenced my family's decision to build in one of the local golf estates."
"Mense is vriendelik, die dorp is mooi skoon en almal is bedagsaam teenoor mekaar."
"Ons was 'n hele paar jaar terug in die gebied en ek moet sê die dorp is bietjie verwaarloos. Ons het gesukkel om 'n Spar of PnP oop te kry na 18:00 op 'n Sondag. Die eetplek wat ons Sondag besoek het, was 'n baie onaangename ervaring in terme van kos - my kos was oneetbaar, so sout dat ek kon amper nie een mondvol in my lyf kry nie, baie swak diens ook nog ervaar. "
"Die bos is baie mooi, maar die Bela-Bela dorparea is verwaarloos."
"The town of Bela-Bela is not our idea of somewhere to stay as it seems run down and not safe. However, just outside of town in the many resorts and game farms, you are spoilt for choice."
"Lekker warm dae, heerlike reën die 25ste Augustus gekry en natuurlik die volgende oggend weer lekker warm. Die blou lug maak mens se dag."
"We stopped in both Bela-Bela and Vaalwater and had genuine greetings and help from everyone I met. We took the scenic route (and a beautiful dirt road on our way home) via Rooiberg and stopped often to enjoy the beauty. Will certainly be back."
"Ongelooflik mooi en skoon lug vir 'n verandering (ons bly in Johannesburg). Twee ure weg en mens is in paradys - My voorkeur wegbreek-plek!"
"Die plek raak oorbewoon deur privaat huise en die wildreservaat-atmosfeer kan wegval."
"Dit is 'n wonderlike plek, nie net vir vakansie nie, maar in die algemeen ook!"
"Ons is lief vir die bosveld, Mooi natuur en wild oral te sien. Mense is gasvry, maar jou kar moet geskik wees vir die omgewing."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Boshuis"Ons as familie is aangenaam verras gewees. Dis 'n pragtige omgewing, baie veilig, kindervriendelik. Dis nie ver van Pretoria af nie."
"Naboom is 'n klein dorpie met 'n paar goeie restaurante en aktiwiteitsbestemmings net buite die dorp. Sal die dorp se CBD vermy so ver moontlik."