Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1591 reviews.
"Het nou nie te veel tyd in die dorp bestee nie, maar daar is baie plekkies in die omgewing om te gaan inloer."
"More improvements needs to be done to develop Bateleur Nature Reserve to be an interesting tourist or holiday destination."
"Mookgopong is 'n lieflike vakansiebestemming. Ons hou gereeld in daardie omgewing verlof."
"Vaalwater is beslis 'n goeie plattelandse dorpie en ek kan dit beslis as 'n toeristebestemming aanbeveel."
"Modimolle bied meer as wat 'n mens verwag - ek beveel die Waterberg Zipline Adventure by Thaba Monati aan."
"Dit is rustig en baie mooi daar, alhoewel dit bitter droog was in die tyd wat ons daar was, is dit vir natuurliefhebbers soos ons regtig die plek om te wees."
"Ek sien daar word nou aan die paaie gewerk. Warmbad-oord is net baie duur vir dagbesoekers!"
"Die Baardfees was 'n skitterende idee. Baie aktiwiteite in die omgewing. Bouncy Croc is 'n heerlike uitstappie vir kinders!"
"Enjoyed spending my time at Bela-Bela, Forever Resort being the spot light."
"Bela-Bela is mos maar een van die beter vakansie-omgewings in Gauteng waar jy in hotelle of chalets kan bly of net kamp."
"Ek sal nie graag die volle dag in die dorp wil spandeer nie. Dit is rustig ja, maar dit lyk so asof die dorp wil agteruit gaan. Glad nie 'n plek meer vir besienswaardighede nie. Lyk ook bietjie onveilig. Sal net die nodigste daar verkry van inkopiesentrums en dorpie verlaat."