Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1600 resensies.

Bela-Bela, Waterberg

Ho Thabela

"Awesomeness! Great kind of family get-away and bonding moments."

Modimolle, Waterberg

Bateleur Nature Reserve

"Die landgoed is halfpad tussen Modimolle en Bela-Bela, so ons het eintlik altwee dorpe misgery vanaf Pretoria. Mooi wêreld! "

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Die dorp self is eintlik onbegangbaar. Buite die dorp is dit baie oulik."

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Eish, die padwerke in die dorp is frustrerend!"

Modimolle, Waterberg

Gorgeous Gecko Guesthouse

"Modimolle is 'n juweel met baie potensiaal. Ons het dit baie geniet en is reeds besig om ons volgende wegbreek daarheen te beplan."

Modimolle, Waterberg

Pumula Game Farm

"Baie mooi dorpie met die vriendelikste mense."

Waterberg

Syringa Sands Forest Cottage

"Die waterberge stel ons nooit teleur nie. Waterberg trek altyd sy beste baadjie aan!"

Modimolle, Waterberg

Pumula Game Farm

"Modimolle is 'n klein dorp met 'n groot hart. Baie goeie ligging vir heerlike wegbreke."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Dit is die ideale plek om weg te breek vir 'n ruskansie. "

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Lenaka 2

"Hopelik word die strate sommer gou weer reggemaak. Nogal 'n gemors as beide verkeer op een rigting moet ry sonder enige waarskuwingstekens enige plek nie!"

Modimolle, Waterberg

Op De Hoek Gastehuis

"Goeie oornagdorp. Baie lekker geëet by Pepe's restaurant."

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Net een word! Naboomspruit is tops. 100% reg vir ’n toeristebestemming. Naboomspruit het baie potensiaal vir uitbreiding ten opsigte van toerisme."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Verskriklik mooi veilig, en vriendelik, die omgewing is vars en mense vriendelik. Lekker baie hout en lekkernye by padstalle, vrugte, neute, you name it. Lekkerrrrr, natuurlik ook pragtige bokke en ander wild."

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Rustige bosveld-bestemming."

Bela-Bela, Waterberg

La Bella B+B

"Wanneer als toeristen B&B de bezetting toeneemt zal de rust voor de zakenreiziger afnemen. Maar of dat een reden is je niet op toeristen te richten? De zaken reiziger is wellicht meer gebaat bij eenpersoonskamers, dus als er uitgebreid gaat worden zou daar een hogere bezetting gescoord kunnen worden. "

Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse

"Very good place to get away from the busy life of Gauteng/Pretoria."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Ek het my hele skoolloopbaan op Mookgopong deurgegaan, is 'n pragtige en rustige dorp. Daar is baie toeristebestemmings om Mookgopong."

Naboomspruit, Waterberg

Utara Farm

"Ons kon die nodige daar vind. Die Wimpy koffie was tops en die diens puik. Sal net nie die publieke toilette aanbeveel nie."

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Ons was by Windpompfees. Ons wou nog die Sondag kuier en iets doen maar kon nie iets kry wat aanbeveel word nie."

Mookgopong, Waterberg

Nuanetzi Game Lodge

"Die omgewing is pragtig, maar die dorp nie."

Waterberg

Inkwazi Game Breeders

"Baie mooi area, wil nog daar eksploreer want ek dink dit is fantasties vir lang naweke en het baie 'hidden treasures' om te soek en ervaar."

Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse

"It's a great place to spend time at."

Modimolle, Waterberg

Pumula Game Farm

"I enjoyed the nature."

Naboomspruit, Waterberg

Utara Farm

"Naboomspruit baie lekker plek vir vakansie en rus."

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Dit is gewoonlik ons bestemming vir 'n langnaweek. Son, natuur en skoon lug. Wat meer kan ons stadsjapies vra."

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Mal oor Naboomspruit, was nou al by twee verskillende plekke in Naboomspruit en altwee die moeite werd!"

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Bela-Bela is baie gerieflik naby aan Pretoria wat dit 'n uitstekende area maak vir kort wegbreke met klein kindertjies."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Dit is skoon, gerieflik, veilig en die atmosfeer is vriendelik en rustig. Hou dit so!"

Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse

"Apart from the hot springs, not much else to do in the town itself. Interesting stalls and markets on the outskirts though. A good place to relax and unwind."

Naboomspruit, Waterberg

Utara Farm

"Die omgewing bied genoeg oornag-geriewe. Warmbronne goed bekend."

Blad
Blad 51 - Wys 1501 tot 1530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang