Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Welbedacht besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Welbedacht.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Welbedacht akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Welbedacht Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Welbedacht Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 810
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Welbedacht

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge is in Knysna geleë en is 'n gewilde bestemming vir senior burgers en toeriste. Knysna bied vele doendinge, insluitend kajakvaar, voetslaan, swem en visvang, en is 'n ideale wegbr...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 105
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Welbedacht

Kurtzenhof is 'n ruim selfsorghuis op 'n veilige landgoed in Knysna. Die perseel spog met 'n prentjiemooi uitsig oor die Knysna-strandmeer en Knysna Koppe van die binnehof af. Dié weelderige huis het slaapplek vir...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Welbedacht

Fish Eagle Lodge is 'n lodge wat onlangs opgeknap is en 'n stil, tog sentrale ligging in Knysna in die hartjie van die Tuinroete het. Die lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Kom kuier en ontspan in...

Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Welbedacht

Badger's Lodge is 'n gastehuis in Knysna in die hartjie van die Tuinroete. Dit bied gerieflike B&B-verblyf in rondawelkamers. Die lodge is 3,2 km vanaf Knysna Waterfront en 3,7 km vanaf die middedorp. Akkommodasie...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Welbedacht

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Tuinroete

Knysna Hollow Country Estate is op 'n afgesonderde landgoed net 5 minute vanaf Knysna se middedorp geleë. Dié pragtige kusdorp word as die juweel van die Tuinroete beskou. Knysna Hollow strek oor 3 hektaar en bied...

Vanaf
R1 728
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Narnia Guest House is aan die bokant van 'n heuwel, slegs 3 km vanaf Knysna. Dié eiendom bied 'n uitsig op die bekende Knysna-koppe, strandmeer, Knysna-rivier en die Outeniekwaberge. Narnia Guest House is in 'n...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Tuinroete

The St James of Knysna is in die hartjie van die Tuinroete teen Knysna se strandmeer geleë. Dié hotel word deur die eienaar bestuur en is versteek in pragtige tuine op 'n groot landgoed. Die luukse suites en kamer...

20% af Aanbod!
VanafR960
R768
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Tuinroete

Die Point Lodge is ideaal geleë op die randjie van die Knysna strandmeer waar die water met hooggety teen die tuinmuur kabbel. Ontspan langs die sprankelende swembad terwyl jy die baie voëlsoorte in die tuin en di...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Tuinroete

Oyster Creek Lodge is bekroonde verblyf wat omring is deur die Knysna-strandmeer met uitstekende uitsigte oor The Heads. Dié intieme, luukse lodge bied slaapplek aan 12 gaste. Daar is 'n verskeie verblyf-opsies. On...

Vanaf
R4 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Tuinroete

Kanonkop House staan op die kruin van Kanonkop-heuwel met 'n uitsig oor die strandmeer tot reg by die Knysna Koppe en verder tot by die see. Kanonkop is 'n elegante gastehuis wat deur 'n gesin besit en bestuur word....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Welbedacht akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za