Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Wepener

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wepener bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3 uit 5 gekry volgens 7 resensies.

Wepener

Lord Fraser Guest House

"Die munisipaliteit is bankrot en dit vertel alles."

Wepener

Lord Fraser Guest House

"Die dorp is besonder verwaarloos en word nie meer goed onderhou nie. Daar dwaal ook baie elemente in die strate rond. Was dit nie vir die feit dat ons die omgewing vir essensiële navorsingsdoeleindes moes besoek het nie, sou ons dit heeltemal vermy het."

Wepener

Lord Fraser Guest House

"Die verval van die dorp verklap dat dit moeilik gaan. Enige toerisme sal eers toeneem indien die verval gestuit word."

Wepener

Lord Fraser Guest House

"Oorslaapplek eerder as bestemming."

Wepener

Lord Fraser Guest House

"Roads difficult to travel without a 4x4."

Wepener

Lord Fraser Guest House

"Stil en afgeleë dorpie! "

Wepener

Lord Fraser Guest House

"Sorg net dat die GPS die korrekte toegangsroete tot die dorp bekom! Tyd was ook te min om regtig die dorp te verken. Dalk volgende keer langer kuier!"

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem