LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Wes-Kaap

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.

George, Wes-Kaap

Dutton's Cove Guesthouse

"Heroldsbaai bly die mooiste mooi!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"Gerieflike stop van die Kaap af."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Salty Sandals

"Loved the local fish shops and restaurants."

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Shack

"Is 'n asemrowende plekkie as jy net wil wegkom van stadslewe. Natuurskoon."

Franschhoek, Wes-Kaap

Sep se Plek

"Pragtige plek, histories met baie om te sien."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Ocean Pearl

"Plett's the place to be. "

Sedgefield, Wes-Kaap

The Gull

"Pretty good for a small village. Clicks, PnP and SPAR provide for most holiday needs. Lovely beaches and scenic drives. Stone's throw from Wilderness and Knysna. Easy reach from George Airport."

Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap

Lekker Rus

"Awesome place for a getaway holiday."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Laat mens welkom voel."

Kaapstad, Wes-Kaap

Happy Home Imhoffs Gift

"Wish I can stay there during my retirement, the area is good for old people."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Puik en veilig. Ek het nog baie om te ontdek."

Paarl, Wes-Kaap

Middelplaas Paarl Guesthouse

"There is lots to do for every type of person. From environmental activities to foodies or historians."

Velddrif, Wes-Kaap

The Sunset Villas

"Almal is vriendelik en groet mekaar en wil graag help."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Aloe-Garden Accommodation

"Die dorp is goed geleë en daar is ook baie dinge om te doen."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Santos 23

"Baie besienswaardighede en genoeg eetplekke."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Panorama 5

"Het die Robberg-staproete gedoen. Is beslis aan te beveel vir natuurliefhebbers en fikses. Vir die minder fikses, is daar 'n korter roete. Die staproete is mooi uitgelê en veilig gemaak. (Vat net genoeg water saam!) Het Archrock toe ook strandlangs gestap, was ook beslis die moeite werd. My Ma van 79 het ook al die pad gestap. Dis lekker gelyk en op strand. Maak net seker om tydens laagwater te stap."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beach Road Accommodation

"Dis te besig vir ’n plaasmeisie soos ek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Come Home

"It's good to go to Oudtshoorn."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Sunset Beach House

"I would love to see more places in Cape Town."

Darling, Wes-Kaap

Strathnaver Cottage

"Baie vriendelike mense wat jou leiding gee oor wat om te sien en waar om te eet. Ann, van die boekwinkel by die Evita museum, het ons verras met al haar kennis van die dorp."

Swellendam, Wes-Kaap

Arumvale Country Retreat

"Die Langeberge is asemrowend."

Kaapstad, Wes-Kaap

Langerman Cottage

"Wonderful city to travel to."

Paarl, Wes-Kaap

Zonnevanger

"Ons tyd in Paarl is net te kort om alles te kan sien wat Paarl bied. Dalk eendag sal ons langer kuier en dan Paarl gaan bespied."

Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap

Speelhuis

"Alles werk en daar is nie slaggate en swak diens nie. Dit was ’n plesier om deur die area te reis."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Aquabeach

"Seems like a nice quiet and peaceful town."

Kaapstad, Wes-Kaap

1202 Four Seasons

"Breathtaking views, excellent vibe, friendly people, great food. "

Blad
Blad 151 - Wys 4501 tot 4530
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!