Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32799 resensies.
Odette B. - 6th August 2019
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë t.o.v. alle ander besienswaardig. Pragtige plaas-ervaring!
Dianke N. - 6th August 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Soveel om te sien en doen!
Enzlia O. - 6th August 2019
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Plettenbergbaai is 'n pragtige toeristebestemming en ek sien 'n blink toekoms vir die gebied.
Ilse L. - 6th August 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Rustig.
Hilmir J. - 6th August 2019
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Bedrywig en kry moeilik parkering.
Nadine C. - 6th August 2019
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
The town was clean and the mini store at the garage was fantastic. A pleasant experience.
Hettie S. - 5th August 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Altyd lekker om in die Strand met vakansie te wees.
Frik S. - 5th August 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige dorp, maar om jou eie vis te koop vir braai is onverkrygbaar. Jammer.
Frik S. - 5th August 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Plekke om by te gaan eet maak 18:00 toe en om vis/kreef te koop vir self gaarmaak is onverkrygbaar.
Nicolene P. - 5th August 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Die ideale vakansie of nie-vakansie bestemming. Ideale ligging.
Frik S. - 5th August 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Gaan toer gerus deur die dorpie. Moet nie vergeet om by die Hetvlock Casteel te stop nie.
Loraine C. - 5th August 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Alhoewel Stilbaai stil is in die wintermaande, is dit nogtans 'n prentjiemooie plek om die siel te voed.
Karin W. - 5th August 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Beautiful undiscovered little village.
Kelvin D. - 5th August 2019
staying in Albertinia, Wes-Kaap
It was just an overnight sleepover, but Albertinia is worth a short visit.
Megan S. - 5th August 2019
staying in Porterville, Wes-Kaap
Not much to do in Porterville. But the place is peaceful irrespective.
Jame-lee R. - 5th August 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai is 'n lekker plekkie as jy wil wegkom van die stadslewe. Dis mooi, rustig en die mense is baie vriendelik.
Michelle D. - 5th August 2019
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Baie veilig.
Majella V. - 5th August 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Heerlik, ontspanne plek met baie om te sien en te geniet. Voel baie veilig.
Cherie K. - 5th August 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lovely little town.
Natalia M. - 5th August 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
The place to be if you need a break away from the city.
Hans K. - 4th August 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige en veilige dorpie.
Marlise J. - 4th August 2019
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Harbour Bay winkelsentrum het oulike winkels en lekker eetplekke.
Jane E. - 4th August 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
A very special place.
Engela F. - 4th August 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Sal vir seker weer daar bly.
Peter P. - 4th August 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
It has a SPAR and an OK and a golf course. The beaches, particularly on the eastern side, stretch for miles. It's quite a modern settlement and fairly big.
Herman D. - 4th August 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lekker vakansieplek.
Sarah P. - 4th August 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige, vriendelike dorp.
Ulf T. - 4th August 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Wine country and more! Very friendly, local people. Good supermarket options.
Marius S. - 3rd August 2019
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Dis die rustigste deel van Stilbaai, en ons geniet dit elke keer ten volle. Die stap op die lang eindelose strand, die Geelkrans-staproete se natuur is puik!
Wilfred M. - 3rd August 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die vars lug en stilte wat mens ervaar buite die dorp is wat uitstaan en Beaufort-Wes die ideale plek maak vir 'n wegbreek.
Janet S. - 2nd August 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
Die berge hier is en bly die mooiste.
Julia Z. - 2nd August 2019
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Stellenberg is very close the Tygervalley Shopping Mall.
Spencer S. - 2nd August 2019
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Very central to the greater Cape Town and surrounding areas.
Talita Schreuder S. - 1st August 2019
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Ampie S. - 1st August 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Wonderlike weer, baie om te besigtig.
Reginald W. - 1st August 2019
staying in Panorama, Wes-Kaap
Panorama is a safe and quiet neighbourhood/suburb and would certainly consider settling there.
Kumie J. - 1st August 2019
staying in Stanford, Wes-Kaap
Die dorpie se individuele huise is mooi opgeknap en die strate vertoon netjies. Orals is interessante winkels en kuier plekkies. Dit sal dae vat om alles na behore te verken!
Nanette M. - 1st August 2019
staying in Golden Mile, Wes-Kaap
Veilige, pragtige en rustige omgewing.
Deanne B. - 1st August 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie oulike dorpie. Dis die moeite werd om soontoe te ry.
Lynne T. - 1st August 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
It's better than you first thought.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za