Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Veel om te doen vir ontspanning, vriendelike inwoners."
"George is ń mini-Kaapstad. Naby geleë aan strande, golfbane en berge. Pragtige dorp wat vooruitstrewend is."
"Route 62 is a very pleasant alternative to the N2. It has little traffic, the road is good and there is some interesting scenery. Seweweekspoort makes a fascinating trip off Route 62."
"Behalwe vir die 4 seisoene in een dag is dit tog die lekkerste plek om vakansie te hou!"
"Soos enige ander deel van die mooie We- Kaap, het Roete 62 sy eie unieke skoonheid, genoeg vars lug en die vriendelikste mense waarookal jy jouself bevind en daar is so baie om te doen om jouself mee besig te hou."
"Jacobs Bay is such a beautiful place where you can relax, forget all your troubles. It is definitely worth every cent you spend."
"This area is improving which is nice to see we have seen the difference in the last 3 years or travelling up and down to Johannesburg."
"Oulike dorpie wat meer bied as wat die oog kan sien vanaf die N2. Die dorpie is ook baie veilig."
"Beste plek om vakansie te hou, veral as jy mal is oor watersport. Baie om te doen in en rondom Knysna."
"As jy die regte weer kry is dit fantasties. Laaste van die outentieke stranddorpies. Ons kom al 40 jaar soontoe."