Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Beautiful views of the mountains and the beach. The penguins at Stony Point Nature Reserve was such a treat."
"Oulike dorpie, lekker gekuier! Pragtige eetplekke. Net baie baie jammer dat 'n mens om elke hoek en draai in die straat "aangeval" word deur die kreef-verkopers. Versuur vir seker die ervaring."
"Vir vakansiedoeleindes dink ek is Plettenbergbaai 'n goeie bestemming. Vir my sakereis was dit tot my beskikking voldoende."
"Baie lekker vissersdorpie. Om elke hoek is daar iemand wat vis, kreef of mossels vars uit die see verkoop. Oulike geskenkwinkeltjies en heerlike restaurant opsies. Ons was by Waffle Warf. Ons het ook die lekkerste vis in koerant papier by die plein onder teen die see geëet uit 'n kaffee uit."
"Mosselbaai bied ontspanning vir klein en groot. Dit het 'n rustige en kalmerende invloed op jou."
"Dit is 'n pragtige toeristedorp wat baie het om te bied. Altyd vriendelike diens."
Great Brak River, Western Cape
10 Elf Beach House"Groot verskydenheid van plekke om te besoek, beleef en deel te maak van enige kuier aan die kus. Ook glad nie ver van George of Mosselbaai en waar 10 Elf Beach House loop afstand is van die strand."
"Nature's Valley is 'n plek om jou kop skoon te maak. En jy kan stap tot jy lê. Dis mooi en skoon en net die lekkerste plek op aarde."
"Yzerfontein is 'n verskriklike mooi plek met die mooiste strand en vriendelikste mense."
"Hermanus is 'n mooi en skoon dorp met alles wat nodig is. Puik waarde vir geld."