Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18513 resensies.
Orelia V. - 29th January 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Mooiste en lekkerste dorpie. Dit voel soos ons eie oorsee!
Claudine F. - 29th January 2018
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Solitude, peacefulness, the best place to spend quality time with family. It has game that walk to your door. It is a big feature for the kids.
Steyn K. - 29th January 2018
staying in Observatory, Wes-Kaap
Lekker kuierplek.
Sandra T. - 29th January 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Lekker atmosfeer met 'n fantastiese strand en eetplekke.
Salome V. - 29th January 2018
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Nie ons eerste besoek aan Bovlei nie. Sal dit weer besoek en geniet die vriendelike en gasvrye mense baie. Ry gerus die Bainskloofpas vanaf Worcester tot in Wellington - dit is vir my die mooiste van die hele Bovlei-gebied.
Marilyn G. - 29th January 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Good wine tasting, mountain biking and farm stays.
Karin W. - 29th January 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Die wind is bietjie erg, maar oor die algemeen is dit 'n baie lekker plekkie.
Johann V. - 29th January 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Sal dit vir almal aanbeveel.
Francia L. - 29th January 2018
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Lekker plekkie. Sal hoogs aanbeveel vir enige iemand wat daar reis. Beste wat ek al ervaar het.
Jannie N. - 29th January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Tipiese Weskusdorp, maar baie goed geleë om baie ander plekke van daar af te kan besoek wat nie te ver is nie.
Marilise M. - 29th January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Wonderlike plekkie.
Frans F. - 29th January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Mooi en stil dorpie. Eet by Strandkombuis.
Tiaan R. - 29th January 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Lekker vir families.
Talita V. - 29th January 2018
staying in Seaforth, Wes-Kaap
Pragtig!
Paulina G. - 29th January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Kreef, kreef, kreef...
Hendrik G. - 29th January 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Bekostigbare verblyf en naby genoeg aan al die plekke in die Kaap.
Anel S. - 29th January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Nie meer dieselfde veilige dorpie as ‘n paar jaar gelede nie.
Lindsey-jayne B. - 29th January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Quiet seaside town, perfect for a weekend away whether it's a romantic trip for two or a family getaway. The "slow-life" feel and delicious food will make you want to pack your bags and stay forever!
Gloudina B. - 29th January 2018
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Mooi, skoon dorpie met mooiste berge en groen wingerde!
Adele G. - 29th January 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Dit is regtig die dorpie waar tyd stilstaan.
Leon A. - 29th January 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
My family and I love Langebaan. We would recommend anyone to take time out in this awesome tranquil West Coast town. We are hoping to buy a little holiday cottage sometime.
Jaco V. - 29th January 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Vanrhynsdorp sal altyd 'n wonderlikebestemming bly om uit die stad te kom.
Liezl P. - 29th January 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
We loved the dam and the nature surrounding us. We want to come again. Until next time.
Henriette W. - 29th January 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Bellville is sentraal geleë.
John W. - 29th January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is baie warm.
Hein C. - 29th January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige plek met 'n pragtige strand. Netjies en stil. Ideale wegbreekplek.
Jeanine G. - 29th January 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Ek sal enigeen aanbeveel om daar vakansie te gaan hou.
Henk V. - 29th January 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Mense moet onthou om hulle eie vleis saam te neem indien hulle wil braai. Die slaghuise op die dorp laat veel te wens oor.
Dirk L. - 29th January 2018
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Mooi strande.
Jan F. - 28th January 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige geskiedkundige dorp met vriendelike mense wat jou net tuis laat voel.
Cornel J. - 28th January 2018
staying in Parow, Wes-Kaap
Sentraal geleë tussen gewilde inkopiesentrums. Naby Artscape waar ons wou wees.
Max R. - 28th January 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Mooi plekkie, maar ek sou graag die sjokoladeplekkie wou besoek wat toe was en waarvan die aanwysings ook baie swak was.
Yaacov Francois H. - 27th January 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Baie te doen in daardie omgewing. Die Walvisstaproete in die De Hoop Natuurreservaat is net die ding vir vars lug en gesonde oefening!
Jannie T. - 27th January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Heerlijke eten, gezelligheid en historie.
Reinier V. - 27th January 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Drukke omgeving, maar accomodatie ligt in rustig gebied.
Nicolas S. - 27th January 2018
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
Great weekly meal specials with views over bay.
Peter Smeets 1. - 26th January 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Is ommetje waard. Historisch Drosty museum. Bontebok natuurpark klein en saai.
Adri A. - 26th January 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Ek wil daar gaan bly vir altyd!
Dawie V. - 26th January 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Dit is aanbeveelbaar om so veel moontlik te stap aangesien parkeerplek skaars is.
Hannes V. - 26th January 2018
staying in Tokai, Wes-Kaap
Gerieflik naby VSA-konsulaat.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za