Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"We came for the Ironman and we're received with friendliness and kindness by the locals."
"Meer uithangplekkies soos restaurante ens. Bietjie moeite om Vredenburg en Saldanha toe te ry."
"Dorp was baie skoon. Ook, ek baie verras toe ons tot in Napier gery het, wat my verwagtinge ootref het."
"Stunning views within the mountains. Great for hiking or chilling by the dam. There is a farmer's market held at Kruisement Farm last weekend of the month."
"Montagu is regtig 'n pragtige plek met 'n ou wêreldse karakter. Die ou huisies en lekker kuierplekke is besonders. Ons sou dalk net gedink het dat die lekker plekke nie al 20:00 toemaak oor 'n naweek nie."
"I would suggest possible things to do in the town or surrounding areas, to support small businesses."
"Kleinmond se see het vir ons 'n spesiale bekoring en ons vind die mense oor die algemeen baie vriendelik."
"It is really a beautiful place. You can visit a lot of places and the people are friendly. That is why we always come back each time."
"'n Besonderse oulike plek met lieflike huise en gerestoureerde karaktervolle huisies. Rustig. Veilig."
"Hermanus het my hart gesteel. Baie mooi kus dorp. Sal enige tyd terug gaan soontoe."