Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.55 uit 5 gekry volgens 30361 resensies.
Wenesta O. - 12th March 2019
staying in Duyker Eiland, Wes-Kaap
Perfekte ligging in die Weskus - sentraal om bo na Lambertsbaai of onder na Langebaan en alles tussen in te ry.
Odene G. - 12th March 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Altyd 'n mooi dorp om te besoek.
Amina D. - 11th March 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis rustig en die skoon seelug is absoluut wonderlik.
Elmarie T. - 11th March 2019
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met baie gawe mense.
Lenie G. - 11th March 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
'n Juweel! Ons moes langer gebly het!
Jacques V. - 11th March 2019
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Was verras oor hoe mooi skoon die dorp is! Lekker wynproe-plekke in omgewing.
Roshen K. - 11th March 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Great place for fishing.
Nicolette B. - 11th March 2019
staying in Caledon, Wes-Kaap
Die dorp is wonderlik. Beslis 'n plekkie om na te gaan as mens weg wil kom van die stad.
Hellmut V. - 11th March 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna - wat 'n pragtige plek! As ons weer die Tuinroete gaan doen, gaan ons 'n week net in Knysna gaan bly!
Rene S. - 11th March 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Great town.
Hellmut V. - 11th March 2019
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Die ligging is fantasties! En die enigste restaurant daar, Enrico, is ook fantasties.
Doliveira B. - 11th March 2019
staying in Arniston, Wes-Kaap
Beautiful town.
Amelia V. - 11th March 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Ek het as kind groot geword in Knysna, ek het altyd gehoop dat die Hoofstraat groter gebou sou raak.
Pierre V. - 11th March 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Het soos altyd baie lekker vakansie in die Strand gehou.
Antionette E. - 11th March 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Vriendelike plek, en sentraal geleë.
Nico D. - 11th March 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lekker ou Weskus dorpie. Moet nie veel verwag nie. Mense van omgewing vriendelik. Lekker eetplekke.
Adel S. - 11th March 2019
staying in Vredehoek, Wes-Kaap
Wonderlike area, goed geleë, restaurante/eetplekkies om elke hoek en draai.
Viwe M. - 11th March 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
A very beautiful town with very friendly people. We will definitely go back there in the future.
Liesel S. - 11th March 2019
staying in Sunningdale, Wes-Kaap
Convenient with the through road leading to Durbanville.
Gerd W. - 11th March 2019
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
We have travelled for 15 years to this region, have the feeling less tourists coming, restaurants and pubs less visitors. The town is clean.
Anoesjka K. - 11th March 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
They are just to strict.
Trudie S. - 11th March 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Heerlike, rustige verblyf buite seisoen.
Renda H. - 11th March 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Ons was rêrig aangenaam verras deur Kleinmond. Dis 'n regte vakansiedorpie met 'n strand, lekker eet- en kuierplekkies en 'n lieflike uitsig. Die tipe plek wat mens altyd sal onthou met 'n glimlag.
Tim S. - 11th March 2019
staying in Seepunt, Wes-Kaap
Dis die hartklop van Kaapstad.
Thys P. - 11th March 2019
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Ons sal beslis teruggaan na die Voor-Paardeberg Wyn Wyk toe, maar sal baie beslis nie weer teruggaan Le Bac toe nie.
Maryke S. - 11th March 2019
staying in George Suid, Wes-Kaap
Pragtig dorp.
Kuki B. - 11th March 2019
staying in Tuine, Wes-Kaap
Sal weer in Tuine bly as die verblyf op standaard is.
Mario A. - 11th March 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Gesinsvriendelik en winkelsentrum is loopafstand.
Francois M. - 11th March 2019
staying in Dalsig, Wes-Kaap
Dalsig is 'n netjiese woonbuurt in die meer gegoede area van Stellenbosch. Dis 'n ideale oornagplek vir vir besoekers met mooi uitsigte op Stellenbosch se berge.
Stuart H. - 11th March 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie goed geleë vir toer na die Kaap.
Stuart H. - 11th March 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Baie goeie ligging.
Marcelle V. - 11th March 2019
staying in Porterville, Wes-Kaap
'n Rustige plaasdorpie, perfek vir 'n naweek se rustige wegbreek.
Elias L. - 11th March 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Just one suggestion maybe some patio chairs would be even better to relax outside. Hope to visit again soon.
Daan V. - 11th March 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Stil en rustige dorpie.
Abraham V. - 11th March 2019
staying in La Colline, Wes-Kaap
La Colline is 'n woonbuurt. Dit is naby al die belangrike toeristebestemmings in die Stellenbosch omgewing.
Elzabe B. - 11th March 2019
staying in Onrus, Wes-Kaap
Naby genoeg aan Hermanus. Ver genoeg vanaf Hermanus.
Ivan C. - 11th March 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Very beautiful place.
Amore V. - 11th March 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie met verskeidenheid van dinge om te doen, plekke om te sien.
Jan V. - 11th March 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Dit voel soos 'n ander land die kanale en water. Baie nice!
Brenda R. - 11th March 2019
staying in Mountainside, Wes-Kaap
Dit was sentraal geleë ons het na verskillende strande toe gery om alles te besigtig. Die winkels is ook nie ver van verblyf af gewees nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za