Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18772 resensies.
Marina C. - 8th January 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Baie mooi uitsigte.
Ettiene S. - 8th January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Veilig, skoon, asemrowend mooi.
Odette B. - 8th January 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Lieflike plattelandse dorpie met oulike winkeltjies, heerlike koffiewinkels en restaurante. Sal enige tyd wil teruggaan.
Riaan B. - 8th January 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Naby genoeg aan die see dorpe om te verken, maar, ver genoeg om uit die vakansie malheid te wees.
Tobie V. - 8th January 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Die Paarl Vallei is pragtig. Daar is hordes wyn plase, party binne in die dorp. Die taal monument en De Villiers (DV) sjokolade is die moeite werd om te besoek.
Peter V. - 8th January 2018
staying in George, Wes-Kaap
George die dorp self is baie mooi en die Mall het baie winkels om jou bevredigende inkopies te laat doen.
Paul M. - 8th January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
So much to see and do in Oudtshoorn!
Lillian D. - 8th January 2018
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Asemrowend mooi en die mense baie vriendelik.
Khangelwa J. - 8th January 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Safety of the place made us feel free and comfortable, we really enjoyed our stay.
Helena D. - 8th January 2018
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Great.
Dirmarie B. - 8th January 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Baie lieflike en rustige omgewing. 'n Moet om te besoek.
Andri O. - 8th January 2018
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Sentraal geleë vir uitreik na Stilbaai, Jongensfontein en Witsand.
Anne-marie S. - 8th January 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Baie mooi dorp met 'n skoon strand.
Hannie C. - 8th January 2018
staying in Glentana, Wes-Kaap
Wow, ek kan net goeie dinge van Glentana se puik skoon area en skoon strand het sommer dadelik my oog gevang. Al wat kort is 'n supermark in die area. Visgraat het die lekkerste kos en die atmosfeer is tipiese see-vakansie atmosfeer.
Shani D. - 8th January 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is my nuwe gunsteling vakansie plek!
Anne-marie S. - 8th January 2018
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Baie mooi en skoon dorp met heelwat besienswaardighede.
Deirdre P. - 8th January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is n heerlike sentrale plek om oor te bly, naby Knysna, Wildernes, Victoriabaai, George en net buite die dorp is daar baie attraksies vir toeriste. Bv die Kango-rotte en Wilgewandel asook volstruisplase en die inwoners daar is baie omgewingsbewus.
Kim V. - 8th January 2018
staying in Die Crags, Wes-Kaap
Loads to do in the area!
Francis R. - 8th January 2018
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Skoon dorp.
Michael R. - 8th January 2018
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Brackenfell is lekker sentraal as jy meer as die Kaap se middestad wil besoek.
Michelle B. - 8th January 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Close to amenities and safe.
Jackie G. - 8th January 2018
staying in Vanwyksdorp, Wes-Kaap
As jy stilte, rus en vrede benodig vir siel is Vanwyksdorp die plek.
Elize B. - 8th January 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Hidden gem!
Renaldo C. - 8th January 2018
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Dankie ons het ons tydjie in die area geniet.
Jaco J. - 8th January 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Die oord is pragtig en baie gerieflik en veilig vir kinders.
Louise B. - 8th January 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Gaan besoek die Birds Paradise. Robertson en al die dorpies en wynplase bied so baie. Onmoontlik om verveeld te raak.
Maud L. - 8th January 2018
staying in Die Crags, Wes-Kaap
Wynplase en goeie eetplekke is hier volop en naby aan Keurboomstrand wat ‘n lieflike groot strand is.
Jean M. - 8th January 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Beautiful, quaint little town in fantastic setting.
Jacques B. - 8th January 2018
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Een van die beste plekke om vakansie te hou.
Ep F. - 8th January 2018
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Meeste besienswaardighede binne maklike bereik.
Michelle B. - 8th January 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Fantasties!
Mercia L. - 8th January 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Mooi, lekker en pragtig.
Kosie O. - 8th January 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Die voordeel van Port Owen is dit bied 'n volledige pakket, is naby klomp dorpe, Langebaan 40 km ver, St Helena 20 km, Vredenburg 20 km, Paternoster 35 km, Dwarskersbos 15 km, Jacobsbaai 28 km, Saldanha 30 km, so jy kan elke dag na 'n ander kusdorp ry en alles besigtig en al die eetplekke toets.
Karel S. - 8th January 2018
staying in Little Brak, Wes-Kaap
Klimaat is fantasties.
Emmie V. - 7th January 2018
staying in Klaarstroom, Wes-Kaap
Fraaie, netjiese eenstraatdorpie.
Mary-lynn J. - 7th January 2018
staying in Boland, Wes-Kaap
Greyton is n pragtige dorpie om te verken. As jy nodig het om weg te kom uit die stad is dit die ideale plek om te besoek.
Ina V. - 7th January 2018
staying in George, Wes-Kaap
Restourant La Capannina kan aanbeveel word.
Jonaria N. - 7th January 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Heerlike vakansie dorp.
Aliché V. - 7th January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie baie warm, lugversorging in verblyf is n moet!
Henriette K. - 7th January 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Dis baie bedrywig maar pragtig. Nie die regte plek vir iemand wat rustiger wil ontspan nie. Die naglewe is ideaal vir die jonges. Die uitsig oor die see met Tafelberg en Robbeneiland bly onvergelykbaar.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za