Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"The Damhuis Restaurant in Melkbosstrand is not up to standard and the service was very poor. Cape Town is a beautiful destination with lots of different things to do."
"Goeie dorp vir oornag vanaf JHB/PTA na Kaap en baie opsies vir verblyf. Die dorp self is verwaarloos en vuil en loop oor van bedelaars. Winkels is aanvaarbaar as jy verby die bedelaars kan kom. Goeie vulstasies, veral Caltex en Engen het skoon toilette en lekker wegneemkos."
"Uitstekend! Dorp is pragtig skoon, vlak by George Lughawe en vriendelike, Afrikaanse omgewing."
"Baie stil dorpie maar het baie karakter. As jy wil wegbreek uit die stad se geraas is dit die perfekte plek!"
"Ons het al baie male in Montagu gekuier, daar is baie mooi slaapplekke. Die inwoners is vriendelik, almal help as jy vashaak."
"Lekker staproetes naby, padstalle, rustige dorpie met kunsgalerye en puik restaurante/koffiewinkels."
"Legio opsies vir ervaring in natuur en eetplekke van puik gehalte en vriendelike diens."
"Die netheid van die dorp. Geen slegte paaie en veiligheid in die omgewing van Santos maak 'n vakansie die moeite werd. Genoeg lekker eetplekkies en heerlike staproetes. Mosselbaai die dorp van die jaar."