Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

St Helena Bay, Western Cape

The Nels - Cabins with a View

"Enjoyed Shelly Point Beach, the quaint harbour, The Palms, Stompneus Bay and calmness of St. Helena. Whale watching a treat! Many in the calm bay!"

Great Brak River, Western Cape

Timberly

"Dit is 'n lekker rustige plekkie."

Mossel Bay, Western Cape

Lagoonette

"Lekker, aktiwiteite net bietjie duur."

Cape Town, Western Cape

Inasmuch

"Nice surroundings."

Cape Town, Western Cape

77 Balmoral Heights

"Absoluut fantasies, vertoon skoon en netjies, voel of jy in 'n ander land is. Alles is georganiseerd en die buurt is baie goed versorg."

Tulbagh, Western Cape

Vindoux Guest Farm & Spa

"Lots of actvities in the area."

Western Cape

The House in Lalaland

"Perfect destination for anyone travelling from outside of the province."

Pearly Beach, Western Cape

Galjoen gat

"Lekker plek, lekker vir kinders naby strand."

Cape Town, Western Cape

Road Lodge Cape Town International Airport

"Ek is mal oor Kaapstad en sal die plek oor en oor besoek."

Paternoster, Western Cape

Oom Dana se Huis

"Sal enige tyd sommer daar bly, dis rustig, skoon, veilig en die mooiste mense daar. Die see is pragtig en so ook die strand."

Knysna, Western Cape

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17

"I only went to waterfront for an hour, it's beautiful."

Betty's Bay, Western Cape

Bergroos

"Dit is effens klein en stil vir 'n gesin met kinders, maar perfek as jy net 'n breek nodig het van alles."

Mossel Bay, Western Cape

ATKV Hartenbos

"Het Zipline oor see geniet."

Montagu, Western Cape

Montague 4 Seasons

"Montagu is 'n waardige uitspan en wegbreekplek."

Montagu, Western Cape

Montagu Country Hotel

"Montagu is just a place, but The Country hotel makes it a destination. I am very happy to have stayed there."

Gouritz, Western Cape

Vitamiene See

"Die beste natuurskoon en poeletjies en rotse om seesterre, skulpe en vissies asook verskillende voelsoorte, skilpaaie, en hasies te sien van naby."

George, Western Cape

Edenwood Guest House

"Baie vriendelike dorp."

Cape Town, Western Cape

Doris Cottage

"Love it, lovely restaurants, but the traffic is awful."

Cape Town, Western Cape

Die Kothuis

"Die verkeer is iets om aan gewoond te raak, en so ook die beurtkrag."

Mossel Bay, Western Cape

178 Port Natal

"Skoon, vriendelik en die beste weer."

Cape Town, Western Cape

Mads Place

"Wonderlike deel van ons land om in vakansie te kan hou. Soveel om te sien en doen."

Cape Town, Western Cape

The Sunset Beach House

"I left my heart in Cape Town."

Kleinmond, Western Cape

Lekkerus

"Very clean, well managed town, lots of fun. We felt safe. Lots of walking trails. Enough restaurant options at the small waterfront."

Hermanus, Western Cape

Bosplasie

"Baie rustig en veilig."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Van Rhyn Guest House

"Seisoenaal bekend vir sy blommetoere, maar selfs buite seisoen vele dinge wat jou daar móét laat indraai!"

McGregor, Western Cape

Yellowstone Cottages

"'n Klein dorpie met baie karakter."

Cape Town, Western Cape

A Stones Throw Cottage

"Beste plek om te wees en te verken."

Page
Page 243 - Showing 7261 to 7290
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers