Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Die enigste negatief wat ons ervaar het, is parkeerplek in die dorp. Dienste is uitstekend by eetplekke en by wynproeplekke. Beslis 'n moet vir wegbreek van ons daaglikse, gejaagde lewe."
"Almal is vriendelik. Die kafee in die dorpie het baie basics en teen bitter goeie pryse, so goed dat jy kry nie eers beter pryse in groter dorpe nie."
"Mosselbaai is 'n baie mooi dorpie met baie dinge om te doen veral met kinders bv. die waterpark. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon."
"Quaint pretty town that is very neat with friendly folk. We were greeted everywhere. We felt very safe walking around. Will definitely make a return visit."
"It's a great destination to chill and relax. We went for dinner one evening at Shelley Point Hotel and Spa. Highly recommended, we loved it."
"Dit sal lekker wees as winkels en galerye bietjie later oop kan wees veral op 'n Vrydag wanneer so baie mense die dorpie besoek. Dankie dat alle besighede werklik moeite doen (veral die restaurante) om gedurende die kragonderbreking oop te wees en dat mens steeds heerlik kon gaan uiteet."
"Sal weer terugkom Hermanus toe, daar is altyd nog iets om te doen, vakansie is altyd te kort."
"Sekuriteit van voertuie 'n probleem, beligting van die strand in die aand 'n probleem."
"Robertson is a lively, vibrant, beautiful town, with stunning surrounding scenic drives."
"George het ons harte gesteel. Dit het 'n warm, plattelandse gevoel met alles wat mens nodig het, binne bereik. Ons het die botaniese tuin, die spoorwegmusem en die aarbeiplaas in George besoek en het dit baie geniet."
"Great place to stay, clean, quiet and has everything you need and more. One of the true gems along the Garden Route."