Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Branders 9

"Vriendelike mense. Alles word so goed onderhou, puik dienslewering. Ander stadsrade kan gaan leer by Mosselbaai."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Branders Accommodation

"Baie lekker gebly, net jammer Voëleiland was gesluit."

Paarl, Wes-Kaap

Mountain Glimpse

"Sal beslis weer daar tuisgaan!"

Clanwilliam, Wes-Kaap

Krakadouw Cottages

"Nog baie meer om te sien, te min dae gehad."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blomvlei Garden Cottage

"Was opmerklik skoon en netjies. Van die goeie pad toestande tot die versorgde sypaadjies en tuine. Oral oor vriendelike en bedagsame motoriste en inwoners. Die natuurskoon is soos 'n sprokies verhaal. Was baie moeilik om na ons week se verblyf te groet en na Gauteng terug te keer."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Mitat Gastehuis

"Dit is altyd lekker om in Beaufort-Wes oor te slaap en daar is baie om te doen indien jy tyd het."

Paternoster, Wes-Kaap

Dis Beau-tie-ful

"A stunning little town."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Altyd Lekker

"Mooi plek. Slaap altyd in die dorpie oor as ons reis."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Elandsbaai Trust

"Mooiste, witste strande en vriendelike mense."

Robertson, Wes-Kaap

Hook Shot Manor

"Lourettas Cake Boutique en Owls Rrest Olive and Lavender Farm aan te beveel."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Dreams

"Die dorp is definitief baie skoner as toe ons in 2019 daar deurgery het. Strate is skoon, min bedelaars op straat (hoop hulle het vir hulle skuilings gereël). Sal graag volgende keer bietjie langer wil bly en weer die dorp deurkruis en by die museum aangaan en 'n paar van die nuwe restaurante wil probeer. Daar was beslis effense vooruitgang die afgelope 2 jaar in die dorp."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cheviot Place Garden Apartment

"Beautiful destination. Breath taking sceneries."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Heerlike bestemming met 'n wyse keuse van aktiwiteite."

Paarl, Wes-Kaap

Lettie's

"Good restaurants and easy to get around in Paarl."

Paternoster, Wes-Kaap

Na Genoeg

"Pragtige dorp."

Robertson, Wes-Kaap

26 on Adderley

"Nice place, the KFC, Spar and Wimpy team were very friendly."

Kaapstad, Wes-Kaap

Kite Beach

"Born here and love it."

Franschhoek, Wes-Kaap

Mountain View Cottage

"Die restaurante is definitief die moeite werd asook die mooi uitsigte."

Wellington, Wes-Kaap

La Rochelle

"Beautiful scenery and wonderful wine farms."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sunset Studio 11

"Mooiste plek in die wêreld."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Hartsplek

"A beautiful town to be on holiday."

Kaapstad, Wes-Kaap

Aandvari Sunset Court

"Mooiste, skoonste provinsie in ons land."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Ponder Place

"We were amazed at how clean the town was. All around friendly service and smiles. A definite must visit."

Ceres, Wes-Kaap

Apple & Pear Accommodation

"Die omgewing is pragtig, die berge is mooi! Die middedorp op 'n Vrydagmiddag en 'n Saterdag is baie besig en deurmekaar. Geweldig baie taxis en mense wat sonder om te kyk net oor die pad loop."

Velddrif, Wes-Kaap

Riverhouse-Velddrif

"Uiters gerieflik as basis vir dagbesoeke aan Darling, Langebaan en Elandsbaai."

Blad
Blad 278 - Wys 8311 tot 8340
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang