Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Die rustigheid kruip in jou siel in tot in so mate dat jy nie kan help om 'n bietjie daarvan weer huis toe te vat nie."
"Man, 'n skoon stad en die oudorp is fantasties instand gehou. Geen slaggate nie, kan jy dit glo. Daar is so baie om te sien en ook kuierplekke. Die strand is 'n Blouvlagstrand. Jy kan sien hier is vooruitgang en die mense is trots op hulle stad, nie soos bo in Gauteng nie."
"Dit is werklik 'n baie mooi plek en ons het dit baie geniet. Ons sal definitief Plettenbergbaai weer besoek."
"Ons gaan so gereeld as wat ons dit kan bekostig, daarheen. Karoo op sy beste."
"Sekere gebiede baie mooi en veilig, maar maak seker dat jy nie verdwaal nie! Jy kan dan baie maklik beland in 'n vuil en gevaarlike area! Ongelukkig is baie strande bestrooi met rommel en ongelukkig wandel en slaap daar vele ongure karakters in baie goeie welgestelde areas."
"Quaint village, great fresh produce at farmers market Saturday morning, lovely art and crafts in town, beautiful open Karoo landscape!"
"Baie mooi plek. Was op 'n slegte tyd daar. Baie gereën en dit was koud. Andersins oulik."
"It was beautiful and green, with magnificent mountains. I loved to see how many horse properties had happy horses grazing in their camps. Enjoyed George very much! It's a beautiful part of the Garden Route."
Great Brak River, Western Cape
Amelia's by the Sea"A quaint, quiet and safe town where one can find accommodation when visiting George or Mossel Bay, or driving the Garden Route. The area has enough restaurants, shopping centers, gasoline stations and services that any traveler may need."
"Ek kon nie veel doen in Riversdal nie, maar dit was oukei, ons het net lekker gerus. "
"Kan verstaan hoekom studente so graag daar studeer! Skoon en netjiese dorp!"