Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Witsand, Wes-Kaap

L-Breede River View Unit 300B

"Beautiful place, but not many amenities for non-boating visitors. Perhaps the area is best visited in summer."

Kaapstad, Wes-Kaap

Helderberg Rusplekkie

"Kaapstad is my gunstelingplek en sal dit aanbeveel."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Branders Accommodation

"Sentraal om te gaan blommekyk en ander plekke naby om te besoek. "

Swellendam, Wes-Kaap

Arumvale Country Retreat

"Pragtige plek, en stil omgewing."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Elm Tree Guest Farm

"Lovely place for a holiday. "

Vredendal, Wes-Kaap

Ruanda Guest House

"I think Vredendal is an excellent tourist destination."

Darling, Wes-Kaap

Aloe Cottage

"Die eens mooi en besige dorpie voel effe verwaarloos en verlate."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Vanrhynsdorp is 'n juweel van 'n plek!"

Klawer, Wes-Kaap

Klawer Hotel

"Too many people loitering around."

Strandfontein, Wes-Kaap

WesKus PanDokkies

"Die ete by die Seespens in Doringbaai was uiters teleustellend. Kan dit beslis nie aanbeveel nie. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Lekkerus

"'n Baie interresante dorp met baie te doen vir die toeriste. 'n Besoek aan die plaaslike wynkelder, Fernskloof, is hoogs aan te beveel. Die verskeie eetplekkies is ook iets om te verken."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Maskam Guest Farm

"Knechtsvlakte Nursery is spesiaal om te besoek - unieke plek!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Road Lodge Cape Town International Airport

"Weer hierdie tyd van die jaar nie baie lekker nie. "

Bettysbaai, Wes-Kaap

Crassula

"Will definitely go for a second visit."

Piketberg, Wes-Kaap

Home with a View

"Vriendelike, gasvrye mense. Goed versorgde dorp. Ons is nie so oorval deur bedelaars soos in sommige klein dorpies nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cap Du Mont

"Mooi skoon in vergelyking met Gauteng. "

Weskus, Wes-Kaap

Joan's Place

"Weskus op sy beste - goed geleë en maklik rond te reis."

Kaapstad, Wes-Kaap

Son, See, en Sundowners

"Uiters netjies. 'n Absolute natuurwonder."

Merweville, Wes-Kaap

Die Botes Huisie

"Te kort om enige sinvolle kommentaar te lewer, maar die interessante vertellings van die dorp en die omgewing regverdig 'n tweede besoek. Die NG-kerk is 'n besonderse imposante gebou met 'n kleurryke geskiedenis. Hierbewens is Merweville as dorp goed versorg, baie netjies en skoon. Terloops, nou baie toeganklik vanaf die N1 nadat die dorp met 'n goeie teerpad verbind is."

Velddrif, Wes-Kaap

River & Sea

"Nog baie om te sien."

Velddrif, Wes-Kaap

47onWaterkant

"Mooi Weskus dorp."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Ons het dit baie geniet. Vriendelike mense en nogal baie om te sien in so 'n klein dorpie."

Hopefield, Wes-Kaap

Commercial Hotel

"Hopefield is 'n mooi dorpie."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Pragtige Weskus dorpie met baie karakter."

Kaapstad, Wes-Kaap

Stellenberg Lodge

"Kaapstad bied 'n verskeidenheid en moet besoek word."

Blad
Blad 278 - Wys 8311 tot 8340
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang