Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Lea S. - 2nd November 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Dit is ’n plek in my drome.
Francois V. - 2nd November 2020
staying in Boland, Wes-Kaap
Enjoyed our visit to Mountain Ridge Winery at Romans Rivier. A must with absolute excellent wines. Visits to Ceres, Wolseley and Tulbagh was beautiful. Kole en Deeg in Tulbagh is a must when you visit the town.
Louise K. - 2nd November 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
I love Mossel Bay and it is such a clean town with very friendly people.
Leanda S. - 2nd November 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Jaco S. - 2nd November 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Such a great town. My lifelong dream to stay there and even retire there.
Anton E. - 2nd November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Great place, seems so much safer than anywhere else in South-Africa. So clean, one can even use public toilets at the beach.
Rita V. - 2nd November 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch is amazing! Very central place to live in, where everything is close to each other and lots of things to do.
Charmaine B. - 2nd November 2020
staying in Suurbraak, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon. Stuifmeel vrystelling van fynbos kan sekere tye van die jaar problematies wees vir mense met allergieë.
Yolandi J. - 2nd November 2020
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Lekker ontbyt by Die Lapa.
Jocelene J. - 1st November 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Wonderful, beautiful place to visit. The people of Clanwilliam are very friendly.
Harry V. - 1st November 2020
staying in Darling, Wes-Kaap
Jammer Evita tree nie meer op nie. Maar daar is heelwat ander interressante plekke in en om die dorpie.
Fanie E. - 1st November 2020
staying in George, Wes-Kaap
Baie besienswaardighede in die omgewing.
Chris-marie V. - 1st November 2020
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Baie stil buite seisoen, maar ongelooflike lekker eetplekke orals en die strande is almal troeteldiervriendelik.
George B. - 1st November 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Highly recommend 22 On Church restaurant. We ate there 4 nights out of the 5 that we stayed in Montagu!
Elsabé V. - 1st November 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lieflike historiese dorpie.
Ms P. - 1st November 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Beautiful!
Joanie S. - 1st November 2020
staying in Gouritz, Wes-Kaap
Dis veilig. Lekker wandelpaadjies na die riviermond. Kos by koffiewinkels en eetplekke is fantasties. Gouritz het die vriendelikste mense.
Ilyn S. - 1st November 2020
staying in De Rust, Wes-Kaap
De Rust is 'n moet-stop dorp. Met sulke ongelooflike mense kan jy gerus maar oorslaap en langer kuier. So jammer dat Covid 19 soveel klein winkeltjies laat sluit het.
Ilyn S. - 1st November 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Mal oor Prins Albert. Kan oor en oor weer teruggaan. Een dag is te min, volgende keer bly ons langer.
Anina B. - 1st November 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Swellendammers is uiters gaaf en vriendelik.
Johann J. - 1st November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is 'n baie mooi stad. Die weer was koelerig en reënerig en ook winderig. Kaap was nog nooit anders nie. Covid-19 het tog invloed gehad op my beweging.
Patricia V. - 1st November 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Excellent.
James P. - 1st November 2020
staying in De Doorns, Wes-Kaap
Die dorp bied alles wat nodig is. Puik slaghuis.
Anneke S. - 1st November 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ek het my hart op Yzerfontein verloor.
Annatjie K. - 1st November 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Fantastiese vakansiebestemming.
Liezl H. - 1st November 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Fantasties.
Carrie S. - 1st November 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Lovely town with all our favourite shops and restaurants.
Kalla R. - 1st November 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Gevoel van onveiligheid. Halfpad tussen Kaap en Gauteng.
Alida C. - 1st November 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Die Swellendam inskrywing vir Kwêla se “Dorp van die Jaar Kompetisie” het my daarheen gelok. Dit het baie hoë verwagtinge geskep, waaraan nie heeltemaal voldoen is nie.
Liezl V. - 31st October 2020
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Rustige natuurskoon.
Eben V. - 31st October 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Puik bestemming.
Kelly-ann B. - 31st October 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Kyk na al die plekke so mooi soos julle na Jacobsbaai doen.
Thorsten B. - 31st October 2020
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ons Huisie and On the Rocks Restaurants recommendable for any meal!
Katryn V. - 31st October 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is die ideale vakansiebestemming, alles wat jy nodig het is net ’n klipgooi weg en ons het vreeslik baie geleer oor Yzerfontein en die area se ryk en interessante geskiedenis.
Pieter . - 31st October 2020
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Lekker, veilig en nie so verskriklik besig nie.
Jan-hendrik M. - 31st October 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Dis 'n fantastiese vakansiedorp. Lekker swemstrande en visvangareas.
Mariette K. - 31st October 2020
staying in George, Wes-Kaap
Fantastiese dorp met vriendelike mense.
Gerdha V. - 31st October 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die Chris Barnard Meuseum is regtig interresant en leersaam en 4 Sheep restaurant by die Caltex Garage is ‘n moet vir watertand boerekos opsies.
Farouk D. - 31st October 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige plek en toeristebestemming met vriendelike mense.
Virgil V. - 31st October 2020
staying in Arniston, Wes-Kaap
I was there in the early eighties and not much has changed except for the new homes. Still a raw beautiful gem for a quiet getaway. The water looked incredibly clean and beaches clean as well. The locals are super friendly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za