Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Agulhas, Wes-Kaap

StruisVogel

"Dit gee nie sommer vis nie, maar ek het darem 1 gevang."

Strandfontein, Wes-Kaap

Mosines

"Very quiet seaside town. Beautiful vegetation, sea views. Very reasonably priced restaurant."

Swellendam, Wes-Kaap

33 Berg Self-Catering

"Een van die oudste dorpe in ons land met interessante dinge om te sien en te doen."

Ceres, Wes-Kaap

Beagle's Inn

"For a quiet breakaway, it's heavenly. With kids, things to do was challenging. Kids need to be entertained. If it was just me, I would have been in heaven."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Ons Huisie

"Like that it is not commercial."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Zeekoe Guest Farm

"The Oudtshoorn animal park was brilliant, very well run and staff are great. We enjoyed the restored buildings in the area."

Agulhas, Wes-Kaap

The Gift

"Ons was nogal baie verras om te sien hoe Agulhas uitgebrei het. Was tydens ons vakansie besig om 'n nuwe sentrum te bou waar OK Food oop gaan maak en met aanbouings voor ligtoring. Lekker staproetes en veilig."

Robertson, Wes-Kaap

Route 62 B&B

"Was met gaste op toer. Hulle het gholf gespeel en het die baan baie geniet. "

Weskus, Wes-Kaap

Joan's Place

"Ons het meeste dorpe rondom Velddrif besoek en dit het baie uitgebrei en is baie skoon en netjies."

Knysna, Wes-Kaap

Crescent Cottage

"Mense ry haastig. Paaie was bietjie sleg en oorspoel a.g.v die reën. Anders as dit is dit baie mooi."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

86 on Jubilee

"Skoon en daarop ingestel om toeriste te akkommodeer."

Albertinia, Wes-Kaap

Garden Route Game Lodge

"Baie geniet om die omgewing te verken. Mooi omgewing."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Karoo Life Bed and Breakfast

"Boplaas Wynkelders 'n moet. Uitstekende whisky en chardonnay."

George, Wes-Kaap

42 On Adderley

"Lieflike groen berge en natuurskoon in waterryke omgewing. Gerieflik naby aan Mosselbaai, Wildernis en Knysna vir daguitstappies. Gesogte aftreedorp op die Tuinroete!"

Laingsburg, Wes-Kaap

Herambi Guest House

"Museum was very tatty, closed and appeared disappointing, how sad. Ditto for Info. Locals did not know significance of the signpost of cities of the world with deaths behind each sign. Also knew nothing about a route around the area to some ruins. Must have asked the wrong locals. A tremendous amount of drunkenness, also very sad."

Vanwyksdorp, Wes-Kaap

Opi Oewer Camping & Accommodation

"Vanwyksdorp is a very small town, so unless you are going for peace and quiet do not expect there to be all the conveniences of a big city. The people are exceptionally friendly and every single person we walked past said hello with a lovely smile and a nod. We felt very welcome and safe in the town when we were walking around and exploring."

Kleinmond, Wes-Kaap

La Mer

"Baie mooi dorpie."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

The Owl House

"The area is very quiet and shopping may need to be done elsewhere."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Vue

"Pragtige geskiedkundige plek. Was heerlik om daar rond te loop. Dit het ongelukkig baie gereën en was koud, maar nogtans was dit 'n heerlike paar dae van ontspanning en rustig wees."

Kaapstad, Wes-Kaap

Villa Jesdene

"Everything is great so far and love how the city is kept clean and police visibility is there. Felt safe within the city centre."

Velddrif, Wes-Kaap

Laaiplek Hotel

"'n Baie aangename Weskus-ervaring."

Paternoster, Wes-Kaap

Sandals

"Paternoster bring 'n rustigheid oor 'n mens en is die ideale vakansieplek as jy will destress."

Hermanus, Wes-Kaap

Marine Court 5

"It's off-season but the restaurant staff was extremely friendly and helpful. Food in the restaurants we visited were tops."

Swellendam, Wes-Kaap

30 Lichtenstein

"Swellendam is 'n pragtige dorpie met meer as genoegsame besienswaardighede."

Prins Albert, Wes-Kaap

Koppie Cottage

"Pragtige dorpie met die mooiste ou geboutjies."

Wildernis, Wes-Kaap

Petlyn Eco-Cottage

"Wildernis is baie veilig. Ons het kayak gaan ry vir 2 ure en vergeet om die kar te sluit. Niks skade gekry nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Breeze Hotel

"Altyd lekker om in Kaapstad tyd te spandeer."

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang