Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.

St Helena Bay, Western Cape

Accommodation @ Sea Trader

"Die mooiste en veiligste plek op die aarde!"

Beaufort West, Western Cape

Die Kussinkie

"Die middedorp was verbasend skoon. Spur se chef en waiter is uitstekend."

Greyton, Western Cape

Mount Grace Country House

"Toerisme-dorpie, knus restaurante, redelik sentraal tot die streek."

Ceres, Western Cape

Vrede & Vreugde

"Ceres-omgewing pragtig en 'n besoek die moeite werd - baie sport/avontuur-aktiwiteite asook oulike koffiewinkels en brouery. Sneeu-speel 'n moet in die winter. Goeie oornag-bestemming."

Grotto Bay, Western Cape

Sunbird Cottage

"The location is spectacular, we loved meeting mongoose and steenbokkies on our morning walks."

Knysna, Western Cape

Brenton on Sea Cottages

"Beslis 'n stukkie paradys."

Hermanus, Western Cape

Emilie's Garden Cottage

"Uitstekende plek om vakansie te hou. Baie besienswaardighede in die omgewing."

Agulhas, Western Cape

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Dis 'n tipiese vakansiedorp met min winkels en eetplekke en min te doen as jy nie 'n see-vakansie-mens of visser is nie. Ons het dit gekies om Elim te kon besoek en foto's van die skeepswrak op Suiderstrand te kry."

Witsand, Western Cape

Kuiergat

"As jy wil visvang, ja."

Ceres, Western Cape

Ceres Peak

"The residential area is very neat. CBD is not a winner, but similar to all other semi-rural towns. "

Agulhas, Western Cape

Ankers

"Pragtige omgewing, 'n besoek werd."

Montagu, Western Cape

Krom Cottage and Westway Corner

"Wat 'n skilderagtige dorp met heelwat om te doen en te ontdek!"

Pringle Bay, Western Cape

Juntos @ 891

"Great small town, the prices in the small shop were crazy high, but I was warned beforehand. Paid R51 for tomato sauce which we forgot."

Langebaan, Western Cape

Fynbos Single Stay

"Dis pragtig maar oordryf. Die plekke wat ek besoek het, is nie meer idillies mooi nie. Te kommersieel."

Boland, Western Cape

Weltevrede @ Bon Cap

"Nog baie om te sien en te ervaar."

Wellington, Western Cape

A Perfect

"Lekker dorp en sout van die aarde mense."

Cape Town, Western Cape

Kumoya

"Die Kaap is my happy place. Ons kom wanneer ons kan en geniet die see en sy mense. "

Suurbraak, Western Cape

Ernadoon se Plek

"An immensely beautiful and friendly little town, lush and quaint, with gorgeous hikes into the mountain forest!"

Jacobs Bay, Western Cape

Stoepie

"Pragtige dorpie"

Riviersonderend, Western Cape

Die Ponthuis

"Be prepared to do lots of gravel road driving, and having a dirty car when you leave."

Knysna, Western Cape

Saltwoods Guest House

"Unfortunately, Knysna is very overpriced as far as activities and food is concerned, especially for nontourists, it's becoming unaffordable which is sad as we love coming to Knysna."

Cape Town, Western Cape

Kloof Street Hotel

"Cape Town is a nice travel destination, it will forever be on my travel list."

Doringbaai, Western Cape

Die Anker Guesthouse

"Baie mooi en rustige dorpie. Uitstekend vir wegbreek."

Cape Town, Western Cape

11 on Orange

"Dis sentraal en jy kan enige besigheids- of ontspanningsplek bereik."

Cape Town, Western Cape

Villa Kyma

"Baie om te gaan sien en baie eet plekke."

Page
Page 30 - Showing 871 to 900
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers