Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Agulhas, Wes-Kaap

Malvernrylaan 25

"Pragtige, skoon dorp, sal beslis weer daarheen gaan. Struisbaai was goed vir siel."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Turnberry Boutique Hotel

"Surrounding activities are amazing. Buffelsdrift well worth a visit."

De Rust, Wes-Kaap

Olivier's Rust

"Beautiful mountains, balmy weather, charming little village. One smaller grocer. But a convenient restaurant across the road to the establishment."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Elandsbay Seaview

"Die Witmosselpot is fantasties!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Die Stal

"Netjiese, skoon dorp. Lekker koffiedrink- en eetplekke. Hoë standaard museum."

Stilbaai, Wes-Kaap

Lulu's Cottage

"Not enough shops that I'm used to."

Kaapstad, Wes-Kaap

Melkbosch Guest House

"Wes-Kaap en Weskus bly nog ons gunsteling-omgewing om te gaan vakansie hou."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Old Oak Manor

"Area is picturesque and residents are friendly and helpful. Loved the arty little pop-up stores and the ambience."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Ons het die meeste van ons tyd in Hartenbos spandeer, net een aand in Mosselbaai gaan uiteet."

Rawsonville, Wes-Kaap

Slanghoek Mountain Resort

"Ons net deurgery so was nie in Rawsonville self nie."

Robertson, Wes-Kaap

Pecan Place

"Baie mooi dorpie. Baie wynplase in die omgewing. Lekker sentraal tot ander dorpies en wynplase."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

The Dunes 80

"Robberg trails were amazing and a must see for anyone."

Franschhoek, Wes-Kaap

Mountain View Cottage

"Franschoek is 'n wêreldklasplekkie om te besoek, beste wynplase met vele om te doen."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Penguin House

"We all had a great time. The house is amazing. We will definitely be back."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lamberts Bay Hotel

"Sal graag wil sien dat die visbedryf weer op dreef kom."

Stilbaai, Wes-Kaap

Genot

"Pragtige dorpie."

Kaapstad, Wes-Kaap

810 on Beach

"Dis 'n lieflike plek wat Desember ons permanente tuiste gaan word! Baie opgewonde!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Ons het die Cango-grotte en Volstruisplaas baie geniet. Wilgewandel op pad terug van die Cango-grotte was fantasties vir die kinders. Hulle het hulle gate uit geniet daar. Skoon, netjiese dorp goed voorberei vir gaste."

Ceres, Wes-Kaap

Apple & Pear Accommodation

"Omring deur berge, vars lug en natuurskoon."

Stellenbosch, Wes-Kaap

De Haas Living @ Hamman 14

"Ons kom al jare na Stellenbosch vir besigheid en die kinders studeer daar - die area rondom die munisipaliteit was vreeslik vuil?"

Stilbaai, Wes-Kaap

Adagio Luxury Apartments

"Absoluut mal oor Stilbaai."

Darling, Wes-Kaap

Aloe Cottage

"Loved the town friendly people - beautiful surroundings. Awesome beer!"

Montagu, Wes-Kaap

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"'n Klein Karoo-juweel met heerlike wyn, konfyt, gedroogde vrugte, vleis, interessante winkels, vriendelike mense en 'n veilige, rustige lewensstyl."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach Club 503

"Dit was verfrissend om so 'n pragtige, skoon dorp te sien waar geen slaggate in die pad is nie en alles werk, ook geen beurtkrag nie. En die mense is almal vriendelik. Dit was 'n wonderlike ervaring."

Kaapstad, Wes-Kaap

Premier Hotel Cape Town

"Altyd 'n groot bederf om Kaapstad te besoek!"

Doringbaai, Wes-Kaap

Misty View

"Lekker Weskus-kuier, rustig en pragtig."

George, Wes-Kaap

Farm Dexie

"George as toesristebestemming is wel bekend en ek het niks om by te voeg nie."

Blad
Blad 325 - Wys 9721 tot 9750