Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"My plek om te bly, beste plek op aarde, skoon en netjies, wonderlike mense."
"A great destination for art and food lovers. Beautiful walks in the mountains right on the doorstep."
"Kaapstad is 'n trekpleister vir elke toeris met verskeidenheid aktiwiteite om van te kies."
"Visited Penguin sanctuary, market at the library, Kleinbaai White Shark cage diving, Gansbaai harbour and Panorama. Walks around the lagoon and on the beach. Sadly some people are not friendly in Gansbaai."
"Struisbaai is 'n lekker middelpunt vir uitry na Agulhas, Kassiesbaai en Arniston. Dit bly 'n lekker plekkie."
"Heerlike, toerismevriendelike dorp en asemrowende natuurskoon met die pragtige berge en see."
"Great dorpie, heerlike staproetes en lekker restaurante met vriendelike diens."
"Pragtige toerismebestemming met baie om te sien en doen. Buitelugaktiwiteite, heerlike restaurante en pragtige winkels."
"'n Woord van dank aan die munisipaliteit wat die paaie so goed onderhou. Hulle kan egter gerus die pad na Sea Shack ook saam met die ander op Vrydae skraap. Dit het beslis 'n bietjie onderhoud nodig."
"As oudstudente het Stellenbosch nog altyd 'n spesiale plekkie in ons harte gehad. Lieflike dorp, al is hy soms oorvol."