Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 19652 resensies.
Hannelie V. - 13th April 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
Christiaan G. - 12th April 2017
staying in Oranjezicht, Wes-Kaap
Stil met min verkeer.
Hans G. - 12th April 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die hotel se diens (eet) en gehalte van kos is swák. Swartberg arms se diens (kos) en gehalte ook swák. O Olive baie goed.
Antonie S. - 12th April 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Rustige en veilige dorpie met uitstekende restaurante!
Salome S. - 12th April 2017
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Halfpad tussen Mosselbaai en Hartenbos. Lekker strand.
Beulah F. - 12th April 2017
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Die kos in die eetplekke wat ons besoek het was uitstekend!
Linda N. - 12th April 2017
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Asemrowende ligging by die see. 10 minute vanaf Langebaan en meer.
Daniel R. - 12th April 2017
staying in Parow, Wes-Kaap
Mooi deel van Kaap, baie sentraal as basis om Kaap te verken, met groot winkelsentrums en hospitale naby. Maklike toegangsroetes om vinnig enige deel van Kaap te bereik.
Schabort D. - 12th April 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Baie goed.
Rudi L. - 12th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Paradys!
Anette O. - 11th April 2017
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Pragtige Weskusdorp is besig om hier te ontwikkel.
Joseph Francois O. - 11th April 2017
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Wonderlike natuurskoon.
Andries W. - 11th April 2017
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Goed geleë, naby aan groter sentrums.
Karl D. - 11th April 2017
staying in George, Wes-Kaap
George is een van my gunsteling vakansieplekke, baie om te doen en baie gholfbane om te speel.
Melinda V. - 11th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooiste ou geboue en ou huise.
Louis S. - 11th April 2017
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Asemrowende huise en omgewing en baie sentraal en veilig.
Carina K. - 11th April 2017
staying in George, Wes-Kaap
Een van die skoonste plekke wat ons in 'n lang tyd gesien het en die mense is baie vriendelik. George is sentraal, jy kan vanaf George die mooiste strande en plekke besoek sonder om te ver te ry.
Marieta H. - 11th April 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Daar is altyd 'n lekker 'vibe'.
Antoinette D. - 11th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Fantasties!
Natalie W. - 11th April 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Loved Riebeek Kasteel, lots of interesting places to visit.
Emile C. - 11th April 2017
staying in George, Wes-Kaap
George kan so veel meer lewer. Museum kort hulp, vervoer vir die toeris wat nie 'n motor huur nie na Vic Baai en Wildernis bv. is 'n moet en waar is die gesellige eenman-bestuurde instansies waar mens 'n ete kan geniet om die plaaslike bevolking te help?
Christiaan G. - 10th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lekker stil en weg van die stad se lawaai.
Jaco De Beer D. - 10th April 2017
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Vishoek is 'n oulike dorpie naby aan alles.
Robert S. - 10th April 2017
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë. Dis 'n bonus.
Johanna V. - 10th April 2017
staying in George, Wes-Kaap
Die weer is fantasties en dis so mooi groen! En die berge is pragtig vanaf enige plek in die dorp. Baie restaurant en oulike winkeltjies in die dorp en omgewing.
Jacques C. - 10th April 2017
staying in Worcester, Wes-Kaap
Heerlike vars lug en plattelandse atmosfeer naby Kaapstad met baie Afrikaanse mense.
Anet D. - 10th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bars uit sy nate uit, maar pragtige strand.
Willie S. - 10th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Winderig, maar baie mooi, veral vir kite surfing.
Dora N. - 10th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is geskik vir toeriste, maar ook om net lekker te ontspan.
Marietjie S. - 10th April 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Sal more kan verhuis na die Paarl.
Chere C. - 10th April 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Netjies en baie vriendelik.
Sunet D. - 9th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Sal definitief Oudtshoorn weer besoek!
Ina N. - 9th April 2017
staying in George, Wes-Kaap
Goed geleë - naby lughawe en baie besienswaardighede. Pragtige natuur!
John C. - 9th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Goeie oornag-bestemming.
Angela B. - 9th April 2017
staying in Seweweekspoort, Wes-Kaap
A trip through this beautiful area is really worth while. We also enjoyed the drive through the Bosluiskloof to the Gamkaspoort dam - just a pity it was so dry.
Natasja R. - 8th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtig, skoon en voel baie veilig.
Cecilia S. - 8th April 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Naby waterfront en middestad.
Imraan I. - 8th April 2017
staying in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap
My gevoel oor Suidelike Voorstede is dat die vakansieganger moet nie op alles gaan wat gesê raak van die plekke nie, maar dit gaan ervaar vir hulself. Dit sal jou sommige keer verstom watter waarde vir geld daar weggesteek is.
Johan S. - 8th April 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Baie netjiese, skoon en veilige dorp. Baie interessante eetplekke en winkels.
Saretta L. - 8th April 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Heerlike eetplekke in die dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za