Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 20205 resensies.
Gerda B. - 11th March 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtige uitsig op Tafelberg en die see. Vakansiebestemming met gerieflike restaurante. Sypaadjies maak dit veilig om te loop of te draf langs die see.
Jason A. - 11th March 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is die beste plek vir 'n toeristebestemming.
Nihal G. - 11th March 2017
staying in Pinelands, Wes-Kaap
Nice and central location to everything in CT.
Monica P. - 11th March 2017
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
A beautiful and well kept suburb.
Arthur V. - 11th March 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Cosy and interesting little village.
Anton Angela K. - 11th March 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Pragtige en skoon dorp met asemrowende uisigte.
Liesl C. - 11th March 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
One is mal oor Melkbosstrand!
Ernie Bruinen T. - 10th March 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Drostdy Museum is very interesting!
Lelanie K. - 10th March 2017
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Rheebok is beter.
Lana D. - 10th March 2017
staying in Constantia, Wes-Kaap
Very beautiful with so much to offer.
Meryl L. - 10th March 2017
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Lieflike plek.
Leon C. - 10th March 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Sjarmante dorpie, klein maar het lewe, beeldskoon en stilte wanneer jy dit die nodigste het.
Daniel S. - 9th March 2017
staying in Stanford, Wes-Kaap
Die gemeenskap sal moet aandag gee aan die kinders wat op 'n Sondag in die middedorp bedel. Dit is 'n irritasie as 'n mens rustig wil rondstap tussen die winkels wat oop is en kinders volg jou.
Maurien J. - 9th March 2017
staying in Blanco, Wes-Kaap
Blanco is fine. It's about halfway between Mossel Bay and Knysna.
Maretha P. - 9th March 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie om te doen en great vir fietsryers, stappers. Daar's ook lekker eetplekke.
Carlo F. - 9th March 2017
staying in Worcester, Wes-Kaap
Definief 'n uitstekende basis van waar jy die hele asemrowende Slanghoekvallei kan verken!
Shodika S. - 9th March 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ek hou baie van Hermanus. Dis 'n plek vol toeriste en die see daar is fantasties.
Helena J. - 9th March 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die omgewing is baie mooi. Gebruik as deurgang na Kaapstad.
Elsabe D. - 9th March 2017
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Lieflike area - pragtige natuurskoon met heerlike restaurante en besienswaardighede net 'n paar kilometers verder. Definitief die moeite werd om daar tuis te gaan.
Jean L. - 9th March 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lekker by die see.
Alicia B. - 9th March 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Daar is nie baie akkommodasie vir mense wat graag naby trouvenues wil bly nie. Veral met kinders. Van die plekke wat wel in die omgewing van Caledon is, is bitter ver, mense met kinders wil naby wees. Dit is ook baie duur vir gaste om te oornag. Sommige plekke laat kinders toe maar moet vol prys betaal. Of ekstra kamers boek. Ek voel as jou kind in elk geval deur die loop van die nag by jou kom inkruip hoekom dan ektra betaal vir 'n kamer waar hy nie eens in slaap nie.
Stacey U. - 9th March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis 'n baie mooi klein dorpie en alles is na aan mekaar, die mense daar baie vriendelik.
Jp F. - 9th March 2017
staying in Tygervallei, Wes-Kaap
Sal enige persoon aanraai om daar te bly, uitstekende diens en baie netjiese woonstelle.
Elizabeth M. - 9th March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die Voorstrandt Restaurant word beslis aanbeveel.
Karen G. - 9th March 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
100% fantastic as a tourist destination. Beautiful sights. Friendly people, friendly city. Will definitely go back, as our time was too little. Will highly recommend and refer.
Marlinda V. - 9th March 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
As toeristebestemming word hierdie dorpie hopeloos onderskat. Vermy die hoofdorp op 'n Saterdagoggend en besoek die wynplase vir rustigheid. Sondag is die ideale dag om Kerkstraat te verken, op jou eie of as deel van 'n begeleide toer.
Wina V. - 9th March 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Gesellige dorpie met verskeie restaurante om van te kies.
Piet V. - 9th March 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons het 'n troue en onthaal by Seval Olive Boutique se venue bygewoon, wat ons meer as beïndruk het - pragtig en 'n oase in daai dorre gedeelte.
Zildene S. - 9th March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is vir my hartseer om te sien dat soveel onwettige krewe gevang word en in plastieksakke rond gedra word. Sou graag wou sien dat daar daadwerklik gepatroleer sou word daarteen.
Bernard M. - 9th March 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
I believe that everyone should spend a night or two in this town, and not only drive through on your way to the ocean, or on your way back home!
Hein K. - 9th March 2017
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Die perkekte plek om te gaan rus.
Melanie L. - 9th March 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is die mooiste ou dorpie en ons was so beïndruk met die restaurante! Het bitter lekker geëet!
Imke S. - 9th March 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Skoon, vriendelike mense, stunning see, 'n wonderlike plek om te ontspan!
Johandre B. - 9th March 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is 'n besonderse mooi bestemming met die pragtigste uitsigte en vriendelikste mense!
Frieda S. - 8th March 2017
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Flaminke was 'n hoogtepunt.
Alison V. - 8th March 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dus 'n baie nice plek. Hulle moet dalk nog 'n groot handelaar en eetplekkies by kry.
Lindi P. - 8th March 2017
staying in Vishoek, Wes-Kaap
My eerste besoek, maar definitief nie my laaste nie - om elke hoek en draai wag 'n skat om onthul te word soos die pastaplekkie op die hoek.
Samuel P. - 8th March 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Die plekke om te sien is beeldskoon en hemels en die natuurskoon en gastehuise is baie mooi.
Mariska L. - 8th March 2017
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Dis 'n baie stil en vriendelike dorpie. As jy lus is vir wegbreek en net ontspan, is dit die area waarheen jy moet gaan.
Mike J. - 8th March 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Melkbosstrand is a quiet and friendly town. Good restaurants along main beach. 20 min from Cape Town and close to other West Coast destinations as far as Saldanah Bay. Ideal for a quiet and relaxing break.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za