Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Klein maar baie lekker plekkie. Geniet die rustige atmosfeer en het dit so baie nodig gehad."
"Doen moeite en gaan sien alle besienswaardighede, die groot geelhoutboom, Monkeyland, Birds of Eden, Jukani en soveel meer."
"Pragtig en skoon, wonderlik om te sien hoe die ou geboue bewaar en benut word. Die verskeidenheid restaurante en wynplase is heerlik vir enige smaak."
"Paarl is 'n heerlike toeriste-bestemming met heelwat attraksies, en roetes om te doen. Die tyd daar was elke sent werd."
"Het ons tydjie so daar geniet. Sal weer gaan, pragtige dorpie. Almal vriendelik en so baie om te doen."
"Ons is vanaf Klein Wegbreek oor die Swartbergpas na Prins Albert, toe via Klaarstroom,deur Meiringspoort en De Rust en toe ook nog oor die Outeniquapas na Mosselbaai, 'n heerlike rustige dagrit."
"Min plekkies om te sien maar plekkies soos Isabella en Roestyd maak op daarvoor. Ons het baie lekker daar gekuier."
"Wonderful historic buildings and town, we have been to Cape Town many times, over many years and never been to Paarl, it was a lovely experience. Really worth the trip."
"Rustig, mooi en skoon dorp met minstens 2 uitstekende eetplekke. Baie gawe mense."
"Rustige atmosfeer in die woongebied. Besige hoofstraat waar al die besighede is. Lieflike berge en natuur. Sal graag weer gaan."
"Pragtige plek en rustig. Wees net versigtig vir die rondloop-honde wanneer jy met jou honde kinders stap."
"Best wines and best food. The locals made us feel very welcome."
"Excellent place to visit if you like to relax completely and need space to breathe. Great restaurants."
"A very clean and attractive town, plenty of restaurants and all amenities. Great beach and friendly people."