Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Die dorpie self het bietjie te oorontwikkel en sy rustige Karoo-stilte verloor."
"Velddrift sal in sommiges se behoeftes voorsien, maar talle sal teleurgesteld weggaan."
"The tuck shop and food stall were a life saver, especially with kids who would've been crying every eve having to wait on our braai."
"'n Moet om te besoek. Skoon, vriendelike dorp met vreeslike behulpsame mense. Baie om te sien."
"As jy hou daarvan om plattelandse dorpies te besoek dan is hierdie dorpie 'n juweel."
"Dis 'n juweel van 'n dorp met 'n geskiedenis wat oor eeue strek. Ons sou graag meer plekke wou besoek, maar die tyd was te min. Ons het heerlik in die dorp gestap en al die geskiekundige geboue van buite beskou en afgeneem. Ons het ook afdraai paaie geneem en die pragtige omgewing bewonder. Dis 'n mooi, skoon dorp. Dis beslis 'n besoek werd."
"Netjiese dorp en as jy gholfspeel of van die natuur hou, is dit die plek."
"Stunning little village, a come back to place as it has charm and all the features you would expect but it comes with a slightly higher price tag due to this also."
"Bonnievale is a lovely getaway from the city. It's small, quiet and surrounded by farms."
"Mosselbaai is nie verniet die nommer-een-munisipaliteit in die land nie. Met eerste oog opslag is dit duidelik. Alles werk. Alles is skoon. Daar is geen slaggate nie. Strande en openbare geriewe word behoorlik instand gehou en is skoon. Die verskeidenheid van toerisme aantreklikhede oortref ander plekke in Tuinroete. Mosselbaai is hoogste op my lys as dit by toeristebestemmings in SA kom."
"Skoon en netjiese dorp, vriendelike en behulpsame mense by al die winkels en restaurante."
"Pragtige dorpie met lekker snuffelwinkels, klein koffiewinkeks, bakkerye, wynproeplekke, ens. Grottostrand is ideaal vir 'n lekker dag op die strand."