Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Mosselbaai is 'n pragtige vakansie plek. Nog skulpe op die strande en skoon omgewing. Vriendelike mense."
"Lieflike dorp, baie besoekpunte en pragtige, ou geboue. Goed onderhou, skoon en netjies."
"Pragtige dorpie. Ons het heerlike ontbyt by 'n plek geëet, en ook by Mr Kaai vis en chips geëet. Mense was baie vriendelik."
"Tydens paasnaweek is Beaufort-Wes se verkeer druk. Meer kan gedoen word om die veiligheid van die verkeer op te skerp."
"Good facilities, shops and restaurants at Struisbaai and L’Agulhas. Plenty of walks and great fishing."
"Kalk Bay is a fantastic, arty, vibrant destination and central to exploration of the gorgeous South Peninsula."
"Heelwat eetplekke en wynplekke. Calitzdorp se omgewing is pragtig en die vrugte definitief 'n moet proe. Oudtshoorn is ook naby genoeg en propvol aktiwiteite en besienswaardighede."
"Pragtige plek. Dalk meer kindervriendelik maak soos ATKV-Hartenbos."
"Citrusdal is 'n besonderse mooi omgewing tussen sitrusplase om in te kuier. Naby om te ry na Algeria, Clanwilliam en natuurlik Kadoesie padstal."