Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Overall it is a worthy place to visit, a nice beach with safety, dolphins and great views. The one missing thing is a few more restaurants that are very-excellent category. Take cues from Paternoster."
"Ons is nie gewoond aan die groot plek nie, alles is te ver en spandeer te veel tyd in die kar."
"Lieflike Karoo-dorpie met goeie mense en interessante plekkies om te besoek."
"Stukkie hemel op aarde. Wens ons ander munisipaleteite kan dieselfde dienste lewer. Infrastruktuur is puik en in werkende toestand. Besigheidsentrums is ook in puik toestand, alles wat jy nodig het is daar."
"Klein dorpie met beperkte aktiwiteite vir kinders, maar baie lekker as jy rustigheid en stilte soek."
"Meringspoort is 'n belewenis met sy konstruksie en fasiliteite vir besoekers en veral die padgebruikers. Baie goed gedoen, Wes-Kaap Regering Paaie-afdeling."
"A beautiful town with lots to do and see. Great wine farms and markets. Fun for the whole family!"