Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30825 resensies.
Cornelius O. - 21st May 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beslis 'n toeristebestemming.
Eustacia M. - 21st May 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Very chilled en friendly plek. Almal is vriendelik. Joplins het die beste steak en gesels.
Amanda O. - 21st May 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Stilbaai sal altyd die beste stranddorp bly.
Marietjie O. - 21st May 2018
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Pragtig soos altyd.
Annelize M. - 21st May 2018
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Herfskleure orals waar jy kyk, asemrowend in Mei!
Lynette V. - 21st May 2018
staying in Klawer, Wes-Kaap
Die mense wat ons ontmoet het was vriendelik en hulpvaardig. Die natuurskoon nooi ons om weer te kom kuier om die omgewing beter te leer ken.
Annie B. - 21st May 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ongelooflike rustige Karoo-dorpie. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. En die aandete in die Swartberg Hotel sal ons nog lank onthou! Fantastiese diens en lekker kos.
Johan P. - 21st May 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Volgens my: Ver van lawaai, bo-gemiddelde woongebied waar geen minibus taxi's rondry nie en geen straatlopers nie. Naby alle kerke, winkelsentrums met alles wat winkelsentrums bied. Keuse van restaurante werklik baie wyd. Kaap is goedkoop behoort hul leuse te wees. Vrugte, groente, kruideniersware is alles goedkoper as Ooskus (Umhlanga en noord) en ook goedkoper as wesrand. Vir die persone laat dertig en ouer is dit die beste plek om te wees. Veilig en aktiewe privaatsekuriteitsdienste wat gereeld in omgewing gesien word.
Anna R. - 21st May 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Lovely place. Bloubergstrand made me sad to be back in Johannesburg. Would like to visit again, would love to move there permanently!
Dawie L. - 21st May 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
Fantastiese vakansiebestemming.
Sus B. - 21st May 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
As jy soek na stilte en die natuur, wonderlik buite die dorp self.
Jaco C. - 21st May 2018
staying in Fresnaye, Wes-Kaap
Sentraal geleë an naby hoofroetes vir toerisme asook werk in die stadskern.
Erika T. - 21st May 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Pragtig en rustig omgewing as jy wil wegbreek van al die gewoel rondom jou.
Hannes V. - 21st May 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Die dorpie het baie potensiaal maar van die winkels het tog afgeskeep gelyk. Kerkstraat is egter nog baie goed onderhou. Die omgewing is ongelooflik mooi.
Johan D. - 21st May 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Gaande oor die gemeenskap.
Sean K. - 21st May 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Baie min selfsorgeenhede beskikbaar.
Annie B. - 21st May 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie goeie toeriste gebied. Ons het die Weskus Nasionale Park besoek, asook Darling.
Shawn F. - 21st May 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Hawkers selling crayfish and mussels a bit of a nuisance. A lot of restaurants to pick from. Fishing was not of the greatest.
Ruaan J. - 21st May 2018
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Great plek baie lekker en mooi.
Janet B. - 21st May 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Lovely drive through the mountains and a bit of history. Good wine.
Klaus V. - 21st May 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Beide Paternoster en Tietiesbaai is pragtige plekke aan die Weskus vir enige tipe besoeker, of jy nou wil tent opslaan of luuks wil woon.
Marius N. - 21st May 2018
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Lieflike, rustige plek!
Amanda B. - 21st May 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Mens slaap oor in Durbanville om die res van die Kaap te sien.
Etienne J. - 21st May 2018
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Riebeek-Wes het ons harte gesteel.
Karen J. - 21st May 2018
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Lekkerste eetplekke!
Nikita N. - 21st May 2018
staying in Milnerton Ridge, Wes-Kaap
The area is safe and quiet. Houses look amazing.
Shaneil N. - 21st May 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is perfect for unwinding and relaxing with a good book and perfect views!
Deoni K. - 21st May 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is stil en rustig en Kerkstraat is prentjiemooi met al sy historiese geboue. Sal beslis weer teruggaan.
Soekie G. - 21st May 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Dit is 'n baie mooi strand. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Gerrie B. - 21st May 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Baie goeie omgewing.
Kitie L. - 20th May 2018
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Keurboomstrand is 'n baie skoon strand. Daar is ook 'n lekker resturant. Ons kan hulle pizza aanbeveel. Het ook al ander kos daar geëet wat baie lekker is.
Neil Richard F. - 20th May 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Beautiful village with amazing setting. Restaurants are generally good, food & service.
Hettie S. - 20th May 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
'n besoek aan Oudtshoorn is beslis die moeite werd en 'n goeie toeriste attraksie.
Mari-elois B. - 20th May 2018
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Dis heel aangenaam.
Lukas S. - 20th May 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Blyk nie 'n veilige area te wees nie. Te veel straatkinders/haweloses wat jou lastig val en onveilig laat voel.
Melanie C. - 19th May 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Skoon en baie groen.
Lena W. - 19th May 2018
staying in Klaarstroom, Wes-Kaap
Het glad nie geweet van die bestaan van die plek nie. Uniek en baie interessant om die geskiedenis te hoor.
Sonet C. - 19th May 2018
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Baie mooi en skoon. Al die nodige winkels is daar. Vir ouer mense en ouers met klein kinders is dit awesome, maar vir ouers met tieners is daar min om te doen.
Lenette M. - 19th May 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Alles wat mens nodig het. Mooiste omgewing.
Ruth V. - 19th May 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Beautiful friendly little village.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za