Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 23271 resensies.
Rulize D. - 4th September 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Moet nie die laaste naweek van die maand jou besoek daar beplan nie. Dorp is dan oorlopens vol en vuil. Mense vertrap jou en maak die kuiertjie nie so lekker nie.
Sonja S. - 4th September 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Gewone plattelandse dorpie. Dit is egter goed geleë om die berge en valleie in die omgewing te besoek.
Dawie M. - 4th September 2017
staying in Reebok, Wes-Kaap
Reebok en Tergniet sal altyd ons gunsteling vakansieplek wees.
Derick M. - 4th September 2017
staying in Porterville, Wes-Kaap
Ek het by die Rendezvoux ontbyt geëet en dit lyk na 'n baie beter akkomodasieplek.
Maxine S. - 4th September 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
We thoroughly enjoyed our stay.
Carli U. - 4th September 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Ligging is baie goed. Baie naby ander omgewings.
Karin L. - 3rd September 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
'n Juweel van die Overberg. Trotse bestemming om mee te spog by enige buitelandse gas.
Jan S. - 3rd September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Baie oulik. Het meer tyd nodig om te kyk wat alles daar aangaan. Begin by die tronk en kwekery. Kan 'n dag daar spandeer.
Mias N. - 3rd September 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
'n Klein dorpie wat nou skielik uit sy nate bars weens ontwikkeling met groot besighede wat daar open. Nuwe residensiële gebiede word net buite die dorpskern opgerig met skole wat op groot toekomstige groei en vooruitgang dui. Dan is daar ook nog die wynroete asook maklike toegang tot paaie wat lei na Kaapstad en omgewing.
Cherrill H. - 3rd September 2017
staying in Blanco, Wes-Kaap
Blanco was perfect for where we needed to be so would recommend it for anyone who doesn't want to be directly in town.
Louise S. - 3rd September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Lyk baie goed.
Jan V. - 2nd September 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Dis 'n vakansieganger se droom!
Kyla S. - 2nd September 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
We had a fantastic time.
Johan B. - 2nd September 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie mooi natuur en blomme in seisoen.
Bertie C. - 1st September 2017
staying in Nuwerus, Wes-Kaap
Die regte plek om jouself weer te vind.
Chrisna H. - 1st September 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die blomme was pragtig en Langebaan is 'n lieflike plek.
Andrea F. - 1st September 2017
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Baie lekker restaurante, galerye, winkels. Heerlik om deur die strate te kuier met die pragtige ou geboue en bome. Spesiaal.
Hanneke B. - 1st September 2017
staying in Hannasbaai, Wes-Kaap
Baie naby aan winkelsentrum en gemaklik geleë.
Jacolene T. - 1st September 2017
staying in Vredehoek, Wes-Kaap
Die naam Vredehoek sê alreeds dat dit 'n rustige, vreedsame hoekie teen die hange van Tafelberg is. Jy kan in vrede oor die opwindende, besige stad en baai uitkyk, sonder om bewus te wees van die geluide van die stad. Vredehoek is ideaal geleë t.o.v. belangrikste toegangsroetes na besienswaardighede en die lughawe en om die draai vanaf Gardens Winkelsentrum en restaurante.
Tersia O. - 1st September 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Baie mooi plekkie.
Pierre D. - 1st September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
A pity about the lack of flowers but the drive over Giffberg Pass made up for the shortage of flowers.
Cecile D. - 1st September 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
As ons skip inkom, trek ons!
Victor T. - 1st September 2017
staying in Vierlanden, Wes-Kaap
Stil en rustige area.
Alta G. - 1st September 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Enige iemand wat lief is vir die Weskus sal in Langebaan bly.
Henrietta V. - 1st September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Netjiese, skoon dorp en sentraal geleë op pad na Namibië of Weskus. Ek hou baie van hul kwekery en die gemeenskap is baie vriendelik.
Roland N. - 31st August 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Interessante vetplant-kwekery. Mooi daar.
Roland N. - 31st August 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige ou geboue met baie geskiedenis.
Sue L. - 31st August 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
The roads need to be repaired it does look a bit run down in places but there are some interesting sites to visit, the museum was interesting and is well worth the visit.
Aletta M. - 31st August 2017
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Soms loop daar water in see wat voel of daar chemikalieë in is. Die water het die kinders se velle gebrand!
Taryn F. - 31st August 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Stunning views of the beach.
Elsje K. - 31st August 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Was aangenaam verras met die klein dorpie wat omtrent alles en nog wat aanbied.
Ina F. - 30th August 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Pragtige plek!
Mark V. - 30th August 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Vanrhynsdorp is net 'n tussenstop vir verder reisende!
Kobus V. - 30th August 2017
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Dit is 'n netjiese dorp met vriendelike mense. Mooi natuurskoon en berge en besienswaardighede binne ry-afstand.
Tersia O. - 30th August 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Karin L. - 30th August 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Tans baie padwerke, maar dit is in 'n besondere deel van ons provinsie en bied oulike eetplekkies en kunsvlytwinkeltjies.
Johan D. - 30th August 2017
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Mooi strand en omgewing.
Abrie M. - 30th August 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
In die natuur en die winkelsentrums is nabygeleë .
Wiets R. - 29th August 2017
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing, lekker eetplekke.
André S. - 29th August 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
Naby genoeg aan die stad, maar tog ver genoeg om uit die gedruis te wees. Baie goed geleë tussen Kaapstad en die Wynlande. Verblyf is goed geprys in vergelyking met die Wynlande.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za